Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Duke M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great place. A great place when travelling to the Kgalagadi; highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag
5.0
Okt 2024

Meer gekry as verwag. Heerlik gebly. Marli het goed na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely and peaceful. Lovely little house out in the veld!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Very restful. It was very restful and a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Highly recommended for a unique Kalahari Desert stay. Kalahari Trails exceeded our expectations in so many ways. Living with the meerkats was amazing. We loved the scorpion hunt and the specialist knowledge of the host. Highly recommend if you're keen to experience something totally unique if you love nature. The accommodation itself is basic, but with clean bedding. It's good value for money. Lots of bugs and moths, but that's all part of the experience. We will certainly be back one day. Thank you for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik gekuier! Slegs 30 km na Kgalagadi Park. Baie lekker gebly. Rustig met 'n plaasgevoel en naby (30 km) van Kgalagadi Park.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Dis nou rus en vrede vir mens se siel. Die meerkat sanctuary is 'n belewenis. Dit was werklik kos vir die siel gewees. Die chalet is basies maar het alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gerus en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Rustig, goed vir siel, lekker gestap. Baie lekker en lekker tussen duine geloop. Meerkatte was 'n belewenis in die natuur. Net een probleem. Ons het hout met vertrek betaal. Dit kos toe R100 'n sakkie! Vind dit baie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Siegfried F
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Highly relaxing and enjoyable, recommendable for wilderness enthusiasts. Our stay was breathtaking and highly relaxing, just the way one would like to experience and enjoy the tranquility and the stunning night skies the Kalahari has to offer. While enjoying our sundowner on the stoep, we watched springboks doing the same at the nearby waterhole. Also for day visits, the distance to and from the national park is within a manageable distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2024

Gerieflik naby aan Kgalagadi. Baie naby aan hoofpad-is toe nou nie so afgesonder nie. Die huis kort aandag binne. Gemsbokke by die watergat was mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Alpha, David Kruiper Munisipaliteit, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2OWI4ZmFhLWU0YTktNGVhMy05MThmLTM1MWExNzNmYjNlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Farm Alpha David Kruiper Municipality 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-20:00 11:00 -26.773833333333 20.631666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang