Kalahari Villa
Beskrywing
Kalahari Villa Nakia is 'n eenslaapkamereenheid op die eienaar se perseel in Upington en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is ook 'n tuin en 'n privaat stoeparea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en genoeg kasruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond, stoof, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar os ook 'n TV met Netflix en YouTube in die leefarea met gemaklike sitplek. Vir gaste wat wil werk, is daar 'n lessenaa en gratis WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kalahari Villa Zuri is 'n tweeslaapkamereenheid op die eienaar se perseel in Upington en beid slaapplek aan 4 gaste. Daar is ook 'n tuin en 'n privaat stoeparea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Beide slaapkamers het genoeg kasruimte. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond, stoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Netflix en YouTube in die leefarea met gemaklike sitplek en 'n eetarea. Vir gaste wat wil werk, is daar 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroder-straat 115, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang