Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Villas 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout-laan, Hartenbos Kalahari Villas 14, Voorbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kalahari Villas 14 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 mense in Die Voorbaai, Mosselbaai.

Die duplekswoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, asook 'n dubbelslaapbank. Die badkamer op die eerste verdieping is toegerus met 'n stort en 'n toilet, en die badkamer op die grondvloer het 'n bad en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is, en DStv is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Kalahari Villas 14 is net 1,8 km vanaf die hoofstrand en Hartenbos Seefront wat verskeie winkels en restaurante bied. Hartenbos bied swem, visvang, asook walvis-, dolfyn- en robbekyk gedurende Mei tot November.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelslaapbank

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Esmerelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Boekenhout-laan, Hartenbos Kalahari Villas 14, Voorbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Villas 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout-laan, Hartenbos Kalahari Villas 14, Voorbaai, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5157165fe6278eabba00abb5fb3dfb4096d19eedfce675e6ac42d89df5237fc7c227ce806f24662267fe53588def85f2c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Boekenhout Avenue Hartenbos Kalahari Villas 14 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.130825204009 22.106669541244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang