Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Villas 10

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Kalahari Villas 10
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.4/5
Danielle N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle N

Highly recommend.

It was an excellent experience and I would highly recommend it.

Nicolene H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene H

Goeie ligging.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is lekker naby als geleë, skoon, netjies en het als wat jy benodig. Die beddens was vir ons deurgeslaap en dis die enigste ding wat die kuiertjie onplesierig gemaak het. Verder het ons dit geniet.

Elsabe L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe L

Rustig en veilig.

Ons verblyf was baie aangenaam. Net jammer dit is nie stapafstand van die see af nie.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dewald O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald O

Vriendelike mense wat indien daar probleem is, dit so spoedig moontlik oplos.

Sal aanbeveel. Alles wat benodig word vir vakansie.

Iwan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iwan S

Baie aangename ondervinding.

Heerlike, veilige verblyf. Eenheid was baie netjies en skoon. Hartenbos is 'n fantastiese vakansiebestemming. 'n Waaier of twee sal help teen die hitte. Baie dankie.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NTM1ZjlhLTA1MDktNDhjYi05YmIxLWY2YmI5MzBmMjAxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.131016051603 22.106726467609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang