Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Villas 10

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Danielle N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Highly recommend. It was an excellent experience and I would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2019

Goeie ligging. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is lekker naby als geleë, skoon, netjies en het als wat jy benodig. Die beddens was vir ons deurgeslaap en dis die enigste ding wat die kuiertjie onplesierig gemaak het. Verder het ons dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elsabe L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2019

Rustig en veilig. Ons verblyf was baie aangenaam. Net jammer dit is nie stapafstand van die see af nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2019

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Dewald O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Vriendelike mense wat indien daar probleem is, dit so spoedig moontlik oplos. Sal aanbeveel. Alles wat benodig word vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iwan S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2018

Baie aangename ondervinding. Heerlike, veilige verblyf. Eenheid was baie netjies en skoon. Hartenbos is 'n fantastiese vakansiebestemming. 'n Waaier of twee sal help teen die hitte. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2017

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NTM1ZjlhLTA1MDktNDhjYi05YmIxLWY2YmI5MzBmMjAxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.131016051603 22.106726467609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang