Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Villas 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kalahari Villas 10 is in Hartenbos op Louis Fourieweg, die hoofstraat tussen Mosselbaai en Hartenbos, geleë. Die kompleks is sowat 1 km vanaf die nuwe ATKV-gronde geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir 'n gesin met twee volwassenes en twee jong kinders.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek vir altesaam 4 persone op 'n slag. Die grondvlak-hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander slaapkamer is op die boonste verdieping en het slaapplek vir twee kinders, aangesien die 2 enkelbeddens kleiner is. Daar is 'n oopplan-kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond, 'n kombinasie-yskas-vrieskas en wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Onthou asseblief om jou eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring om die fasiliteit te geniet. Daar is 1 en 'n half badkamers. bestaan uit 'n toilet en bad op die grondvlak, asook 'n toilet en stort bo, vir gaste se gerief.

Die Kalahari Villas-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste se gebruik en die eenheid het sy eie braai-area en onderdakparkeerplek vir hul voertuig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Louis Fourie-weg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Villas 10 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NTM1ZjlhLTA1MDktNDhjYi05YmIxLWY2YmI5MzBmMjAxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.131016051603 22.106726467609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang