Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaleb Landgoed Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Kaleb Landgoed Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annalize N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize N

Baie netjiese en ruim verblyf met al die nodige geriewe beskikbaar.

Sal verseker Kaleb Landgoed Gastehuis aanbeveel. Ons sal beslis weer daar oornag.

Marietjie N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N

Pragtige, stylvolle verblyf.

Pragtige, stylvolle verblyf. Baie mooier as op die fotos. Vriendelike gasvrou en gasheer en hulle help graag. Ons het so lekker gebly en wou nie ry nie. Die kombuis is volledig toegerus. Die beddens slaap heerlik met kwaliteit linne en die dekor is pragtig en stylvol. Ek beveel die verblyf graag aan. In 'n pragtige stil deel en daar is ook 'n swembad. Baie dankie vir jul gasvryheid en dat ons by 'n pragtige plek kon bly.

Kaleb Landgoed Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.
Julle is lieflike gaste.
Groete.

Kaleb Landgoed Gastehuis
Elmarie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Was uitstekend.

Dit was 'n amazing gastehuis. Dit was 'n groot bederf vir ons in 'n koue Betlehem. As ek iets kan voorstel, die plekkie word as selfsorg geadverteer. Toe ons daar kom, was daar bv. nie vadoeke in die kombuis nie. Toe ek die eienaar geskakel het, het sy vir ons gesê ons moet nie bekommerd wees nie, skottelgoed word die volgende dag vir ons gewas en beddens word opgemaak. Ons het dit nie geweet nie, maar 'n vadoek is noodsaaklik. Ek het ook 'n skerp mes vir groente/slaai sny en 'n braaitang gekort. Verder was die plekke 100% en meer. 10/10 vir hierdie pragtige plekkie. Daar is ook min werksoppervlakte as jy iets in die kombuis wil maak. Ek dink dit word meer as 'n oornagplek gebruik, maar vir ons wat my ma uit die aftreeoord gaan haal het vir die naweek, was dit ons blyplekkie vir die naweek. Hulle kan dalk ook net voor die braaier op die grond 'n plekkie maak vir as jy vuur maak, sodat die kole nie op die grond val nie.

Cecile S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S

Stil en rustige atmosfeer. Eienaars vriendelik en gasvry.

Baie lekker gebly! Eienaars is gasvry en vriendelik. Pragtige tuine en silwerskoon wooneenheid!

Kaleb Landgoed Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dat julle Kaleb Gastehuis gekies het.
Kom kuier gerus weer.
Groete.

Kaleb Landgoed Gastehuis
Sebenzile Eunice M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebenzile Eunice M

Emmaculate secured and homely.

The host very friendly assisted with my bags the place is very warm very helpful and homely secured very clean and spacious.

Kaleb Landgoed Gastehuis se terugvoer

Thank you.
Regards

Kaleb Landgoed Gastehuis
Tania J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J

Perfek.

Vriendelike, behulpsame eienaars. Rustige omgewing. Netjiese, ruim eenheid. Gemaklike, groot beddens met kraakvarslinne. Groot badkamer en stort. Heerlike stoep in n goed onderhoude, mooi tuin. Parkering veilig. Ek sal beslis weer hier bespreek.

Kaleb Landgoed Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Kom besoek ons gerus weer. Groete.

Kaleb Landgoed Gastehuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Banareng-weg, Kaleb Landgoed, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ccde8a0d24dbe818267b064b946165e08f757c9863f4b754cbdca71cf8a92d061a90ec610b5cd2f638a1ad481f584279e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Banareng Rd Kaleb Landgoed 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.25823378911 28.334188036771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang