Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalimera

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kalimera bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n pragtige strandmeer-uitsig wat in die hartjie van Langebaan geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n groot gesin óf 'n groep vriende wat die Weskus wil besoek aangesien hierdie huis binne stapafstand van die strand af is.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderruimte en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die solderruimte 2 enkelbeddens het. Die 2 badkamers is toegerus met 'n stort en 'n bad, onderskeidelik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Hierdie kombuis sluit ook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele in. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Langs die sitkamer is 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Hierdie leefarea maak oop op 'n lieflike patio met 'n piekniektafel en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Zueney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Penguin Place 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kalimera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8414a3448becf4304896236b870655d80ae1ffb589411eed6cf58303b8c5ecee88fc64960e068d5fd3788d66c861cdca21db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 18 Penguin Place Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1055877 18.0347894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang