Kaliva 444
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Erna V - Apr 2024
Algehele gradering
2 nagte gebly. Laguna Mall se 10 km wedloop gedoen as gesin.
Lynette W - Apr 2023
Algehele gradering
An exceptionally clean unit which is fully kitted. A professionally managed resort. Suits young families.
Joan-nita H - Apr 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik. Veilig en waarde vir jou geld. Alles op een plek.
Shehaam D - Jan 2024
Algehele gradering
I'm not sure if I would return again; we will have to see.
Lees meerKoos B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik!
Louhette H - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese vakansie gehad. Ligging van die plek is perfek. So baie om te doen.
Lees meerKobus E - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon en volledig toegeruste eenheid. Eienaar was baie behulpsaam.
Alma M - Jan 2023
Algehele gradering
Familiewegbreek was heerlik.
Leon L - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende blyplek met restaurante op jou voorstoep.
Madeleine H - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Jenna A - Mei 2022
Algehele gradering
Was asemrowend, die dammetjie van die plek is die beste, kon nie vir beter gevra het nie.
Lisinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Was 'n heerlike wegbreek na die Weskus.
Mary-ann B - Feb 2022
Algehele gradering
Was ’n baie heerlik naweek.
Charmaine C - Feb 2022
Algehele gradering
Die Kaliva was super skoon en baie netjies!
Christo S - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflike naweek.
Whinique W - Jan 2022
Algehele gradering
Puik verblyf!
Maureen V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Allison B - Aug 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay. So much to do and keep teenagers and adults entertained.
Amanda F - Sep 2022
Algehele gradering
We had a wonderful holiday.
Bjorn E - Jun 2022
Algehele gradering
Perfek om stres te verlig.
Julie-ann D - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Dianthea T - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable and homely.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos Toegangspad, Athenian Cascades 444, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang