Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 444

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Kaliva 444
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Erna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

2 nagte gebly. Laguna Mall se 10 km wedloop gedoen as gesin.

Heerlik gebly! Puik geleë, goeie diens gekry (beddens opgemaak, skottelgoed). Persoonlike besittings was veilig.

Lynette W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W

An exceptionally clean unit which is fully kitted. A professionally managed resort. Suits young families.

We had a most comfortable stay at this resort. The West Coast National Park is close and allows for lovely day trips.

Joan-nita H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan-nita H

Onvergeetlik. Veilig en waarde vir jou geld. Alles op een plek.

Heerlik en veilig. Baie vriendelike personeel. Alles is netjies en skoon. Publieke badkamers altyd skoon. Verseker volpunte van ons kant af.

Shehaam D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shehaam D

I'm not sure if I would return again; we will have to see.

Admission was seamless. I found navigating around a bit hard as there was not enough signage to tell you where everything is, only designated maps. On our second day, our housekeeping never came at all. We had to call twice, and when they eventually did come at 4pm, after going for a late lunch and early supper, we got back to our accommodation and only the kitchen was cleaned, not the floors, bathrooms, or rooms. So you can understand my disappointment. When we checked out, our agent called 30 minutes before we had to leave offering to extend our check-out time, but it was a little too late, as we were all packed and ready to go, so we never bothered to stay longer.

Koos B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Ongelooflik!

Na 'n leeftyd van reis vind ek die beste kopkussings, welkom poskaart en vonkelwyn, die bes toegeruste selfsorg eenheid ooit met kwaliteit eetgerei. En die Nuwe Testament in my bedkassie aan die Weskus van Afrika en wel in Kaliva 444. Baie dankie Michelle en Kallie.

Louhette H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louhette H

Ons het 'n fantastiese vakansie gehad. Ligging van die plek is perfek. So baie om te doen.

Ons het die vakansie so baie geniet. Na ons ontdekkingsreis deur Club Mykonos het ons gevind dat daar so baie is om te doen. Ons het van alle fasiliteite (die warmwaterswembad, spa, casino, swembaddens, privaat strand, skaak, braaigeriewe by die swembad en die see) gebruik gemaak. Die woning self was uiters netjies en voldoende toegerus. Die skoonmaak van plek was natuurlik 'n groot bonus. Sal beslis weer by Kaliva 444 bly!

Kobus E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Baie skoon en volledig toegeruste eenheid. Eienaar was baie behulpsaam.

Club Mykonos het 'n unieke uitwêreldse gevoel. Die kompleks word baie goed bestuur, maar sal binnekort weer buitekant opgeknap moet word. Die eenheid kyk uit oor 'n gemeenskaplike swemarea wat laatnag geraas meegebring het. Die sentrum se sekuritieit kon egter dit vinnig tot bedaring bring.

Alma M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alma M

Familiewegbreek was heerlik.

Michelle was 'n fantastiese gasvrou, wat van voor ons bespreking tot en met ons vertrek in kontak was as ons enigiets benodig het of enige vrae gehad het. Kaliva was goed toegerus, met als wat benodig word. Goeie oefening ingekry met die trappe na die 2de vloer, maar dis als deel van Mykonos. Dankie vir die "bederf" ook met ons aankoms. Kan beslis aanbeveel.

Leon L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Uitstekende blyplek met restaurante op jou voorstoep.

Sal die plekkie vir enige persoon aanbeveel.

Madeleine H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H

Fantasties.

Michelle, jy is ʼn ster en ons waardeer jou vriendelikheid en behulpsaamheid so baie. Jy het ons so tuis laat voel al was jy nie in persoon daar nie. Mykonos is ʼn fantastiese vakansieplekkie en mens voel sommer uitgerus en bederf.

Jenna A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna A

Was asemrowend, die dammetjie van die plek is die beste, kon nie vir beter gevra het nie.

Sien sterre.

Lisinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisinda B

Was 'n heerlike wegbreek na die Weskus.

Die Weskus kan vir tieners vinnig 'n vervelige kuier raak. Club Kaliva 444 is egter in Club Mykonos geleë met genoeg doendinge vir die hele gesin. Ons het heerlik ontspan terwyl die kinders heeltyd besig was. Die eenheid is ook perfek geleë vir daguitstappies na kleiner Weskusdorpies soos Yzerfontein, Paternoster, Jacobsbaai en Saldanhabaai.

Mary-ann B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B

Was ’n baie heerlik naweek.

Het ons naweek geniet, sal beslis aanbeveel.

Charmaine C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Die Kaliva was super skoon en baie netjies!

Beddegoed asook handdoeke was super skoon en het lekker vars geruik!

Christo S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Ongelooflike naweek.

Kaliva 444 is ideaal geleë met 2 ongelooflike uitsigte vanaf die balkon en by voordeur uit. Die personeel van Mykonos se diens is van die hoogste gehalte en maak dit soveel beter.

Whinique W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whinique W

Puik verblyf!

Vriendelikste gasvrou. Ek sal beslis hierdie Kaliva aanbeveel.

Maureen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V

Baie lekker gekuier.

Die woonstel was lekker ingerig en netjies. Ons het die naweek baie geniet.

Allison B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allison B

Very pleasant stay. So much to do and keep teenagers and adults entertained.

Only one small issue, little noisy late at night on 2 of the evenings.

Amanda F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F

We had a wonderful holiday.

We had a warm welcome from Michelle and Mykonos. The accommodation was well maintained. We enjoyed our holiday and would love to return.

Bjorn E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bjorn E

Perfek om stres te verlig.

Ons het 'n fantsatiese naweek gehad by Kaliva 444. Die Kaliva is goed uitgelê en baie netjies. Die uitsig oor die waterval is fantasties. Baie behulpsame en vriendelike eienaar. Sal enige tyd weer wil terugkeer.

Julie-ann D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julie-ann D

Uitstekend.

Familievakansie baie lekker, baie om te sien en doen.

Dianthea T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dianthea T

Comfortable and homely.

Enjoyed the 3 TV's, but could have done with different channels for the respective rooms.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Athenian Cascades 444, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c96798f2a76947ba45737de0da0881638b8d521372f8c8d55995755324e7383db0b35748d21cdbe72db73ef9ab8be26889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 Mykonos Access Road Athenian Cascades 444 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.0492894227 18.043477535248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang