Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 444

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Erna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

2 nagte gebly. Laguna Mall se 10 km wedloop gedoen as gesin. Heerlik gebly! Puik geleë, goeie diens gekry (beddens opgemaak, skottelgoed). Persoonlike besittings was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette W
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

An exceptionally clean unit which is fully kitted. A professionally managed resort. Suits young families. We had a most comfortable stay at this resort. The West Coast National Park is close and allows for lovely day trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan-nita H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Onvergeetlik. Veilig en waarde vir jou geld. Alles op een plek. Heerlik en veilig. Baie vriendelike personeel. Alles is netjies en skoon. Publieke badkamers altyd skoon. Verseker volpunte van ons kant af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shehaam D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2024

I'm not sure if I would return again; we will have to see. Admission was seamless. I found navigating around a bit hard as there was not enough signage to tell you where everything is, only designated maps. On our second day, our housekeeping never came at all. We had to call twice, and when they eventually did come at 4pm, after going for a late lunch and early supper, we got back to our accommodation and only the kitchen was cleaned, not the floors, bathrooms, or rooms. So you can understand my disappointment. When we checked out, our agent called 30 minutes before we had to leave offering to extend our check-out time, but it was a little too late, as we were all packed and ready to go, so we never bothered to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Koos B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik! Na 'n leeftyd van reis vind ek die beste kopkussings, welkom poskaart en vonkelwyn, die bes toegeruste selfsorg eenheid ooit met kwaliteit eetgerei. En die Nuwe Testament in my bedkassie aan die Weskus van Afrika en wel in Kaliva 444. Baie dankie Michelle en Kallie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louhette H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Ons het 'n fantastiese vakansie gehad. Ligging van die plek is perfek. So baie om te doen. Ons het die vakansie so baie geniet. Na ons ontdekkingsreis deur Club Mykonos het ons gevind dat daar so baie is om te doen. Ons het van alle fasiliteite (die warmwaterswembad, spa, casino, swembaddens, privaat strand, skaak, braaigeriewe by die swembad en die see) gebruik gemaak. Die woning self was uiters netjies en voldoende toegerus. Die skoonmaak van plek was natuurlik 'n groot bonus. Sal beslis weer by Kaliva 444 bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie skoon en volledig toegeruste eenheid. Eienaar was baie behulpsaam. Club Mykonos het 'n unieke uitwêreldse gevoel. Die kompleks word baie goed bestuur, maar sal binnekort weer buitekant opgeknap moet word. Die eenheid kyk uit oor 'n gemeenskaplike swemarea wat laatnag geraas meegebring het. Die sentrum se sekuritieit kon egter dit vinnig tot bedaring bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Familiewegbreek was heerlik. Michelle was 'n fantastiese gasvrou, wat van voor ons bespreking tot en met ons vertrek in kontak was as ons enigiets benodig het of enige vrae gehad het. Kaliva was goed toegerus, met als wat benodig word. Goeie oefening ingekry met die trappe na die 2de vloer, maar dis als deel van Mykonos. Dankie vir die "bederf" ook met ons aankoms. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekende blyplek met restaurante op jou voorstoep. Sal die plekkie vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Fantasties. Michelle, jy is ʼn ster en ons waardeer jou vriendelikheid en behulpsaamheid so baie. Jy het ons so tuis laat voel al was jy nie in persoon daar nie. Mykonos is ʼn fantastiese vakansieplekkie en mens voel sommer uitgerus en bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Athenian Cascades 444, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c96798f2a76947ba45737de0da0881638b8d521372f8c8d55995755324e7383db0b35748d21cdbe72db73ef9ab8be26889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 Mykonos Access Road Athenian Cascades 444 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.0492894227 18.043477535248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang