Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 479 Club Mykonos Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Langebaan, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva 479 Club Mykonos Resort is 'n lieflike woonstel in die Club Mykonos Resort in Langebaan en is ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 jaar. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n TV en hul eie badkamer met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitkamer wat uitloop op 'n balkon met 'n ingeboude braai en uitkyk oor die tennisbane en astroturf. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n enkelslaapbank vir 'n kind, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie woonstel is naby al die geriewe wat die oord kan bied soos 'n casino, baie restaurante, 'n binne- en buiteswembad, 'n lugpark en 'n pretpark om die hele gesin te vermaak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Mykonos-toegangspad, Langebaan, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Langebaan, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22916e77e1d266c643ab50abd116b8453b23306acf5cf36ce38f15bee34b35efa73777adbefb3e8fde3c9e67a9d5c4065c47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) Mykonos Access Road Langebaan 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.049151056916 18.043809874465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang