Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 595

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club Mykonos, Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva 595 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel met slaapplek vir 4 in die Club Mykonos-oord. Die oord is langs die Langebaan-strandmeer geleë, stapafstand van die strand af.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, en 'n dubbelbed in die oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die leefarea is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n sitarea. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon vanwaar gaste gedeeltelike see-uitsigte kan geniet. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Gaste het toegang tot alle oordgeriewe, soos 'n casino, restaurante, buiteswembaddens, 'n kroeg en 'n swembaddek. Daar is 'n aantal restaurante op die perseel wat 'n verskeidenheid geregte bied. Gaste kan tradisionele Suid-Afrikaanse kookkuns by Boesmanland Plaaskombuis geniet, wat 2,5 km ver is. Die oord het 'n fiksheidsentrum, asook doendinge soos muurbal en tennis. Daar is ook 'n verhitte binnenshuise swembad, asook 'n kindervriendelike area. Die Weskus Nasionale Park is 10,5 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is 137 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Kaliva 595
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maria & Denrick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Club Mykonos, Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva 595 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club Mykonos, Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHIMDZHA07Y1PeP251724cOJAxCrDrxcmX7FqTMYBQG92dzgMXI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Club Mykonos Mykonos Access Road 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.047701979277 18.044774939812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang