Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 595

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club Mykonos, Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva 595 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 4 slaapkamers in Club Mykonos. Dié oord is langs die Langebaan-strandmeer en stapafstand van die strand af.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamers met 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed in die oopplan-leefarea. Die kombuis het 'n toonbank, yskas en mikrogolf. Die leefarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n sitarea. Dit lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Linne en badhanddoeke word voorsien en daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Gaste het toegang tot al die oord se geriewe soos die casino, restaurante, buiteswembaddens, kroeg en swembaddek. Die restaurante op die perseel bied verskeie opsies en Boesmanland Plaaskombuis is 2,5 km van die oord af waar gaste tradisionele Suid-Afrikaanse etes kan geniet. Verder het die oord 'n gimnasium, muurbalbaan, tennisbaan, binnenshuise warmswembad en 'n speelarea vir kinders. Die Weskus Nasionale Park is 10,5 km en Kaapstad se Internasionale Lughawe 137 van die oord af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Eswin W
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and relaxing. Pleasant and relaxing and valued for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Nicola W
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely perfect. Would love to have stayed longer. We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Engela P
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, sentraal, skoon en rustig. Sien sterre.
Mrt 2023
Gregory H
Saam met lewensmaat
4.4
Great break and getaway. Exterior of building a bit shabby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2022
Lorenzo R
Gesin met tieners
4.2
Lekker. Die plekkie se ligging is uitstekend twee tree van die een plekke en kaai af. Die eenheid is ruim en het alles wat jy nodig het. Die enigste n...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maria & Denrick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Club Mykonos, Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva 595 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club Mykonos, Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHIMDZHA07Y1PeP251724cOJAxCrDrxcmX7FqTMYBQG92dzgMXI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Club Mykonos Mykonos Access Road 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.047701979277 18.044774939812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang