Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Grizelda A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda A

Ongelooflik.

Dit was 'n fantastiese akkommodasie. Ek was tevrede met alle fasiliteite.

Karin L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Heerlik gerus, so baie om te doen vir tieners!

Als wat jy nodig het, heerlik gebly. Die Kaliva is bo-op die restaurante, met 'n baie groot balkon en asemrowende uitsig, goeie WiFi en DSTV. Die kamer met 2 enkelbeddens se venster is in die "food court" area, so nogal raserig van 8 soggens as die werkers opdaag. Daar is 'n noodlamp vir loadshedding, en 'n groot dakwaaier in die leefarea. Neem dalk 'n aparte waaier saam vir die slaapkamer met 2 enkelbeddens in die somer.

Ludfia C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludfia C

Good location with a very private balcony. Enjoyed our holiday.

Would definitely recommend.

Washeema H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Washeema H

Amazing.

Wonderful experience with the most friendly staff. The cleaning service was unexpectedly incredible. I love all the activities that are available. We received the utmost best hospitality.

Nigel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel D

Fantastic view, good value for money.

Excellent location, definitely will book again.

Maureen K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K

Baie oulike plekkie.

Goeie ligging en baie privaat en groot en goeie uitsig.

Crystal C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal C

Amazing.

Die vakansie was lekker.

Clyde O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde O

Fantastic experience.

The place was safe. The view towards the yacht is amazing. The unit is very comfortable. It has most the household things.

Franso-mari O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franso-mari O

Heerlik.

Uitstekende ligging veral tydens Covid, aangesien hierdie eenheid sy eie trap as in- en uitgang het en heel op die punt geleë is. Geen verkeer voor die eenheid verby nie.

Logie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logie F

Baie lekker

Sien sterre.

Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino se terugvoer

Dankie vir die mooi gradering Logie, ek waardeer dit,

Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino
Sidney B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney B

Dit was aangenaam.

Lekker blyplek. Dit is bekostigbaar.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53fcff7035831fb6ee05e2533a9d2543d7ac4b3ebeb55f4f394c065b1ffe514dd2fe4ad4611fbc206270ea8cc8db68f4b76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.046239657612 18.041164495987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang