Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Grizelda A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ongelooflik. Dit was 'n fantastiese akkommodasie. Ek was tevrede met alle fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik gerus, so baie om te doen vir tieners! Als wat jy nodig het, heerlik gebly. Die Kaliva is bo-op die restaurante, met 'n baie groot balkon en asemrowende uitsig, goeie WiFi en DSTV. Die kamer met 2 enkelbeddens se venster is in die "food court" area, so nogal raserig van 8 soggens as die werkers opdaag. Daar is 'n noodlamp vir loadshedding, en 'n groot dakwaaier in die leefarea. Neem dalk 'n aparte waaier saam vir die slaapkamer met 2 enkelbeddens in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludfia C
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Good location with a very private balcony. Enjoyed our holiday. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Washeema H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Amazing. Wonderful experience with the most friendly staff. The cleaning service was unexpectedly incredible. I love all the activities that are available. We received the utmost best hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantastic view, good value for money. Excellent location, definitely will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie oulike plekkie. Goeie ligging en baie privaat en groot en goeie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Amazing. Die vakansie was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyde O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Fantastic experience. The place was safe. The view towards the yacht is amazing. The unit is very comfortable. It has most the household things.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franso-mari O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Heerlik. Uitstekende ligging veral tydens Covid, aangesien hierdie eenheid sy eie trap as in- en uitgang het en heel op die punt geleë is. Geen verkeer voor die eenheid verby nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Logie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Baie lekker Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino
Dankie vir die mooi gradering Logie, ek waardeer dit,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53fcff7035831fb6ee05e2533a9d2543d7ac4b3ebeb55f4f394c065b1ffe514dd2fe4ad4611fbc206270ea8cc8db68f4b76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.046239657612 18.041164495987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang