Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva Inn Club Mykonos

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 12 November 2024. Bespreekbaar tot 26 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Club Mykonos, Kaliva-kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva Inn Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Club Mykonos, 'n Middellandse See-tema-oord in Langebaan. Die woonstel spog met asemrowende uitsigte oor die jetty en strandmeer.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat 2 kinders onder 12 jaar kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Die aangrensende leefarea beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die balkon wat lieflike uitsigte bied om te bewonder.

Gaste het toegang tot die oord se geriewe, wat 'n braai-area naby die woonstel, 3 buiteswembaddens en 'n verhitte swembad, 'n buiteluggimnasium en 'n spa insluit, om maar 'n paar te noem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Kaliva Inn Club Mykonos
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mykonos Toegangspad, Club Mykonos, Kaliva-kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva Inn Club Mykonos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Club Mykonos, Kaliva-kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f1fdf6fd99a6dc5d1035b9651bcf6567b72843a932a021ccc2a86355e74982b40ae5d084025c5b85bc8196cec918d793c63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Mykonos Access Road Club Mykonos, Kaliva complex 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.048385273138 18.044001827628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang