Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva Inn Club Mykonos

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 15 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Club Mykonos, Kaliva-kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva Inn Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Club Mykonos, 'n oord in Langebaan wat 'n Mediterreense tema het. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die jetty en die strandmeer.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea met slaapplek vir 2 kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met die nodige toebehore toegerus om maaltye mee voor te berei, soos 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig.

Gaste kan ook die oord se geriewe, soos die braai-area naby die woonstel, die 3 buiteswembaddens en verhitte swembad, die buite-gimnasium en die spa gebruik om maar net 'n paar te noem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Kaliva Inn Club Mykonos
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mykonos Toegangspad, Club Mykonos, Kaliva-kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva Inn Club Mykonos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Toegangspad, Club Mykonos, Kaliva-kompleks, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f1fdf6fd99a6dc5d1035b9651bcf6567b72843a932a021ccc2a86355e74982b40ae5d084025c5b85bc8196cec918d793c63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Mykonos Access Road Club Mykonos, Kaliva complex 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.048385273138 18.044001827628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang