Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kalkfontein Gaste Plaas

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Pieter D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Onvergeetlik! Ons gesin van 4 (2 tieners) en my 2 afgetrede ouers het 'n onvergeetlike tyd geniet by Kalkfontein - baie gemaklike en goed toegeruste huis, natuurskoon en wonderlike eienaars! Beste perske konfyt en olywe. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very pleasant. Good old fashioned Karoo gasvryheid. Peace and quiet for the soul. Lovely! We went for lovely walks and a drive and saw a host of wild animals. It's off the beaten track, so go for two nights if you can and if you have a 4x4. Ask to stay in the berg huisie. It's stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Kalkfontein Gaste Plaas
Baie dankie Helen Hoop ons sien jou eendag weer. Vriendelike groete Gert en Julia

Rachelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Avontuurlustige ervaring. As jy die grondpad agter die rug het, is hierdie ongelooflike mooi deel van die Karoo absoluut die moeite werd om te sien. Ons het vasgeval a.g.v. oorstromings die dag van vertrek, maar dit was als deel van die ervaring. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Kalkfontein Gaste Plaas
Dankie Rachelle. Glo die nat paaie was n avontuur om te onthou en seker nie iets waarmee jul gereeld te doen kry nie ne. Hoop ons sien jul eendag weer. Vriendelike groete Gert en Julia Hattingh

Lizanne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Rustig, skoon, goed ingerig. Gert en Julia is so gasvry. Ons is so bederf en het niks gekort. Ons hoop om gou weer daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Kalkfontein Gaste Plaas
Baie dankie Lizanne, Marcel en Amore. Ons hoop jul kom gou weer vir ons kuier.

Teresa R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2021

Vreedsame Karookuier. Gasvrye eienaars. Dis effens ver van die N1 af en die 15 km grondpad neem ongeveer 20 minute om te ry met ‘n bakkie. Maar vir ‘n rustige reisiger wat nie gedruk is vir tyd nie, is dit ‘n lekker avontuur. Sal nie aanbeveel om die grondpad met ‘n sedanmotor aan te pak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Kalkfontein Gaste Plaas
Hallo Teresa Ons is bly ons kon jul ontmoet. Mooi wense vir toekoms en ook aan kinders met hul studies. Vriendelike groete Gert en Julia Hattingh

Koos N
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2021

Het net een nag oorgeslaap, was rustig stil en veilig. Baie vriendelike ontvangs, plaas kan verken word deur te stap, bergfiets en ook voertuig. Huis is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthonie B
1 nag
4.4
Des 2019

Wegbreek van alles. Ongelooflik mooi. Die plaas is so 15 km van die hoofpad af op 'n grondpad. Geen selfoonsein, so perfek om heeltemal weg te breek van alles. Die sterre was ongelooflik en die plaas skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Kalkfontein Gaste Plaas
Baie dankie vir positiewe terugvoer Anthonie en groep. Ons is bly dat jul kuiertjie by ons geniet het. Mooi wense vir toekoms. Groete Gert en Julia.

Flip D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring van rustigheid. Gawe, gasvrye mense en 'n netjiese voldoende toegeruste huis. Dit is 'n ongelooflike lekker ervaring om so in die Karoo te gaan rustig verkeer. Dit was baie lekker en sal definitief eendag terugkeer soontoe en nie net vir en aand nie. Baie dankie Gert en Julia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Kalkfontein Gaste Plaas
Baie dankie julle. Hoop ons sien mekaar vorentoe weer. Groete, Gert en Julia

Peet B
1 nag
5.0
Aug 2018

Gasvryheid van die eienaars was onverbeterlik en die afgeleë ligging uitstekend. Gert en Julia is seker van die gasvryste mense wat ek nog ontmoet het. Die huis is baie netjies (nuut), met 'n heerlike binne- en buitebraai. Bestel gerus vleis en wors by Gert voor julle gaan - heerlike Karooskaap. Ons het gegaan as 'n groep motorfietsryers, maar dit sal 'n heerlike wegbreek wees vir 'n gesin of groep vriende. Stil en afgesonderd, met net die Karoo rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Kalkfontein Gaste Plaas
Baie dankie Peet en groep motorfietsryers.Voorreg om jul in Karoo te ontvang. Kom kuier weer.

Handre G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Uitstekend. Baie lekker blyplek en regtig baie gawe mense. Ons is soos familie verwelkom. Karoogasvryheid op sy beste. Die huis het alles wat 'n mens nodig het. Die stilte van die Karoo is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 11 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 11 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkfontein Plaas, Langs R353, Leeu-Gamka, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf81ba8a8c5d5ea426448807f42adb40b730bb92d8b47e18430b8e75691fbc2c289a3f32d522a1d78b0c20d672d2ac011b505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 900 per nag, vir 10 mense 12 5 1 5 Kalkfontein Farm Off the R353 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.315275508262 21.76364725605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345