Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaltenbach Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Had an amazing stay. Peaceful and quiet. Recommended for recovery from city stress. Cottage was clean and neat. Well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa Janke J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties, mooi, gesellig, sommernet lekker. Dit was 'n fantastiese tyd. Te kort gewees. Baie besienswaardighede, die langste aangeplante boom 5 km daarvandaan, grootste Essenhoutbos op die plaas, mooiste rivier, baie bergfietsryplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Tuisvoel op sy beste! Kaltenbach was ongelooflik! Ek sou 10 sterre gee vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was 'n heerlike ervaring. Pragtige kothuis met die mooiste uitsig. Dit was so lekker, rustig met die mooiste uitsig en omgewing. Die kothuis is gerieflik. Vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike aand gehad met die Bos uile wat buite ons kamer geroep het. Wat 'n klein juweel. Gerda se aanslag is fyn en alles wat 'n mens dalk kon vergeet het, het sy reeds in die huisie gehad. Rebecca het ons met 'n groot glimlag verwelkom. Sal vir seker weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Uitsigte, vars berg lug en kaggle aande. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Uitstekende ligging vir 'n wegbreek naweek. 5/5 vir ontvangs, vriendelikheid, netheid en ligging, die waterpoel is absoluut 'n bonus met pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike kuier in 'n asemrowende mooi omgewing. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Absolutely magnificent. Beautiful home with the most amazing hosts. I wish I could have stayed longer but will definitely be back for another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorppad J24 A, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c933b9f4b22c26777f57722065a9b212060a0fbd1e59d390d562635d3f1df4b92f7c78c07593e15693385c64adb0cf27359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 J24 A Houtbosdorp Pad Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.868575933043 29.991439282894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang