Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaltenbach Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Kaltenbach Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacky V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V

Had an amazing stay. Peaceful and quiet. Recommended for recovery from city stress.

Cottage was clean and neat. Well equipped.

Elsa Janke J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa Janke J

Fantasties, mooi, gesellig, sommernet lekker.

Dit was 'n fantastiese tyd. Te kort gewees. Baie besienswaardighede, die langste aangeplante boom 5 km daarvandaan, grootste Essenhoutbos op die plaas, mooiste rivier, baie bergfietsryplek.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elizma P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma P

Tuisvoel op sy beste!

Kaltenbach was ongelooflik! Ek sou 10 sterre gee vir alles.

Michele C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele C

Was 'n heerlike ervaring. Pragtige kothuis met die mooiste uitsig.

Dit was so lekker, rustig met die mooiste uitsig en omgewing. Die kothuis is gerieflik. Vriendelikste mense.

Lizanne H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H

Heerlike aand gehad met die Bos uile wat buite ons kamer geroep het.

Wat 'n klein juweel. Gerda se aanslag is fyn en alles wat 'n mens dalk kon vergeet het, het sy reeds in die huisie gehad. Rebecca het ons met 'n groot glimlag verwelkom. Sal vir seker weer daar 'n draai maak.

Danette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette M

Uitsigte, vars berg lug en kaggle aande.

Ons het baie lekker gebly.

Rienie O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie O

Uitstekende ligging vir 'n wegbreek naweek.

5/5 vir ontvangs, vriendelikheid, netheid en ligging, die waterpoel is absoluut 'n bonus met pragtige natuurskoon.

Willie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Heerlike kuier in 'n asemrowende mooi omgewing.

Ons het baie lekker gekuier.

Lara D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara D

Absolutely magnificent.

Beautiful home with the most amazing hosts. I wish I could have stayed longer but will definitely be back for another stay.

Christiaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Ek sal verseker weer daar bly. Volgende keer net langer.

Dit was heerlik. Die eienaars is baie vriendelik en die blyplek was wonderlik. Alles baie skoon en netjies. Die uitsig was iets besonders en ek sal verseker weer daar bly.

Renee M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee M

Heerlik, gerieflik, snoesig warm.

Uitstaande gehalte teen 'n bekostigbare tarief!

Delmar P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delmar P

Rustige atmosfeer, fantastiese uitsig.

Vir seker lekker gebly.

Janka V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janka V

Heerlik! Baie mooi!

Plek is baie netjies en dit baie mooi. Die uitsig is beeldskoon. Alles was baie skoon en eenheid het alles wat mens nodig het. Was heerlik om in die aand 'n heerlike vuur in die kaggel te maak. Ongelukkig was daar niemand om presies te sê waar die waterval of dam was nie.

Ria P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Uitstekend.

Baie rustig en lekker.

Cornell V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornell V

Ontspannend, mooi eiendom, 'n wegbreek werd.

Gasthere is vriendelik en gesellig. Kothuis skoon en knus.

Johan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Baie mooi plek.

Die verblyf is uitstekend.

Cathrine F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine F

Amazing.

Loved every second. Words cannot describe the view with the waterfall in the background.

Jeanette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Rustige oornag verblyf.

Ons het vir een nag in die pragtige Takbok eenheid gebly. Die eenheid is baie keurig versier en goed toegerus. Die uitsig is besonders! Gratis WiFi is beskikbaar. Wens ons kon langer daar bly om die rustigheid in te neem en die area beter te verken. Tannie, baie dankie vir jou besonderse gasvryheid en fokus op die fyner besonderhede. Jou tuin is 'n lushof!

Doug S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doug S

Perfect for overnight or somewhat longer.

The hosts were the perfect, friendly, helpful hosts.

Jj V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj V

Stunning, pragtig, vrolik.

Hartse mense, mooi natuur, skoon.

Mari S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

Beautiful.

Beautiful plekkie, met die mooiste uitsig en waterval geluide in die agtergrond.

Frikkie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Baie rustig.

Dit is 'n baie mooi omgewing met wonderlike, gasvrye mense.

Fouche S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche S

Great all-round experience!

Very friendly hosts and great views/sounds!

Dwayne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne K

Mooiste uitsig en baie lekker verblyf.

Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Enigste slegte ding was dat ons nie lank genoeg daar gebly het nie.

Chris P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Perfekte blyplek in 'n pragmooi area.

Uiters vriendelike gasheer en gasvrou. Ideaal ingerigte kothuis. Mooiste uitsigte. Ons sien julle gou weer!

Chanél B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanél B

Vriendelik, netjies, mooiste uitsig.

Lieflike plek met mooiste uitsig en mees vriendelikste mense, sal definitief aanbeveel.

Dala B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dala B

Gorgeous views, wonderful hosts.

The views at the cottage are unbelievable, the atmosphere is so peaceful. Fully equipped with everything you may need. Gerda was the most wonderful host. Would 10/10 recommend and will definitely be back.

Nadine H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Oulike kothuis met mooiste uitsig, heerlik gebly!

Oulikste kothuis, goed ingerig, vriendelikste gashere. Mooiste omgewing!

Arshmin B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arshmin B

A relaxed stay in beautiful surronds.

Although the cottage is comfortable, it needs some sprucing up. Fridge could be replaced. Few more items in the kitchen could be added eg a bread knife. Too many dogs as a result too much waste all over the lawn.

Kaltenbach Cottages se terugvoer

Geagte Arshmin.
Ons het kennis geneem van u voorstelle en beskou dit as geldig.
Beplande opknappings is gedoen net na u besoek.
Die yskas is vervang met 'n nuwe eenheid en die omvang van die kombuisware is ook aangevul.
Ongelukkig is die honde deel van die familie maar ons sal 'n punt daarvan maak om die afval op 'n meer gereelde basis te verwyder.
Baie dankie vir u eerlike terugvoer.
Besoek ons asseblief weer.

Kaltenbach Cottages
Danica S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danica S

Heerlik rustig, mooi natuurskoon.

Ons is baie warm en vriendelik verwelkom deur die eienaars. Die plekkie is baie goed toegerus met alles wat jy sal benodig. Dit is skoon en netjies en lekker ruim vir 'n gesin. Dit was lekker stil en rustig met stunning uitsigte. Enigste kritiek wat ek sal lewer, is om 'n dubbelbed in die kamer te sit omdat die meeste mense paartjies is en nie op enkelbedjies wil slaap nie. Ook sou 'n kits koffietjie/tee vir die gaste in die oggend lekker wees. En dan net om aan te dui dat die pad nie toeganklik sal wees met 'n gewone motor nie. Dit was 'n moeilike, growwe pad tot by die huisie en nie alle gaste sou dit weet nie.

Kaltenbach Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Op die algemene inligtingstuk wat ek aan gaste whats app staan by punt 2 dat die pad nie geskik is vir voertuie wat laag van die grond af is nie. Het ek dalk versuim om dit aan julle te stuur? Indien wel vra ek om verskoning.

Kaltenbach Cottages
Cobus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M

Uitstekend en stil.

Baie netjies, rustigheid word waardeer. Sal definitief weer van die plekkie gebruikmaak as ek in die omgewing is.

Carina B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Asemrowende uitsig en lieflike atmosfeer.

Ons is hartlik verwelkom, en het baie lekker gebly.

Cornel M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M

Perfekte plek vir 'n wegbreek. Natuur, amazing uitsig. Great mense.

Dit is regtig 'n beeldskone uitkyk en die diens van Gerda en Herby is ongelooflik. Hulle het my so welkom laat voel. Die huis is skoon en mooi. Ek sal vir seker weer terug kom.

Sanet S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Pragtig, netjies, vriendelikheid, asemrowend.

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige plekkie. Asemrowende uitsigte, vriendelike mense, warm beddens, mooi decor, alles wat jy nodig het om te ontspan. Ons sal definitief weer hier 'n draai maak. Fantasties!

Alisha V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha V

Pynlik skoon en netjies.

Ons het baie lekker gerus by Kaltenbach Cottage. Die doodse stilte in die aande het ons lekker laat slaap en uitrus. Die eenheid is nie te ver van die teerpad af nie.

Harold K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold K

Ontpannend.

Ons het heerlik ontspan en die uitsig geniet. Hopelik kan ons gou weer daar gaan kuier.

Chantel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Rustige atmosfeer met wonderlike uitsigte.

Gasvryheid van Anton en Gerda was uit die boonste rakke. Sal julle definitief binnekort sien.

Lee-anne F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne F

Beautiful location.

Host was excellent and scenery beautiful.

Elanda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanda B

Fantasies. Rustig. Pragtig.

Dit was regtig kos vir my siel. Pragtige plek en wêreld. Sal gou weer wil gaan mense is vriendelik en behulpsaam Lief die plek.

Sune J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune J

Kort gewees en ons is spyt dit was kort!

Ons kom weer vir daardie vakansie!

Judy C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy C

Pragtig, rustig en 'n aangename plek om uit te rus.

Ons het 'n paar aangename dae geniet ten spyte van ongure weer, en sal dit oorweeg om weer daar te gaan bly.

Magdel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel V

Heerlike ontspan en gerus.

Baie oulike plekkie. Die eienaars is baie vriendelik en het ons tegemoed gekom toe ons 'n terugslag in gesondheid gehad het wat ons verhoed het om te reis. Die plekkie is baie oulik en goed toegerus en huislik ingerig. Enigste aanbeveling wat ek kan maak, is 'n dubbelbed en steak messe. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Linda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

It was very relaxing. Nature is always a winner when you want to relax after a long drive and hard work.

Anton was very helpful, will go back for a weekend or so to relax in nature.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorppad J24 A, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c933b9f4b22c26777f57722065a9b212060a0fbd1e59d390d562635d3f1df4b92f7c78c07593e15693385c64adb0cf27359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 J24 A Houtbosdorp Pad Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.868575933043 29.991439282894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang