Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaltenbach Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Floris F
1 nag
5.0
Nov 2024

Clean, comfy and friendly. Clean, comfy and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Vind vrede vir die stadsiel hier in die woud. Dis ongelooflik mooi. Het lekker gebly, alles is daar wat mens nodig het. Dis stilte was goed vir die siel. Vriendelike gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan N
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie mooi uitsig en vriendelike diens. Ja, was lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Awesome. If you enjoy the beauty of nature and want a break from the city, this is perfect. The dogs on the premises are very playful and you need a vehicle with a high ground clearance as it's on a farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin D
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Wonderlik! Rustig, pragtige uitsig en lekker mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Had an amazing stay. Peaceful and quiet. Recommended for recovery from city stress. Cottage was clean and neat. Well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa Janke J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties, mooi, gesellig, sommernet lekker. Dit was 'n fantastiese tyd. Te kort gewees. Baie besienswaardighede, die langste aangeplante boom 5 km daarvandaan, grootste Essenhoutbos op die plaas, mooiste rivier, baie bergfietsryplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Tuisvoel op sy beste! Kaltenbach was ongelooflik! Ek sou 10 sterre gee vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was 'n heerlike ervaring. Pragtige kothuis met die mooiste uitsig. Dit was so lekker, rustig met die mooiste uitsig en omgewing. Die kothuis is gerieflik. Vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorppad J24 A, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c933b9f4b22c26777f57722065a9b212060a0fbd1e59d390d562635d3f1df4b92f7c78c07593e15693385c64adb0cf27359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 J24 A Houtbosdorp Pad Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.868575933043 29.991439282894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang