Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaltenbach Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Barbara S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Takbok is 'n moet. Wow wow wow, ons kon nie vir 'n beter plek of gasvrou gevra het nie. Wens ons kon bietjie langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, pragtig, gasvry – 'n perfekte plek om te ontspan. Kaltenbach Cottages is regtig 'n juweel! My kinders het 'n wonderlike ervaring gehad en was vol lof oor die plek. Die ligging is rustig, met pragtige uitsigte, wat die perfekte omgewing vir 'n ontspannende verblyf bied. Die kamers is skoon en stylvol versier, wat 'n warm en verwelkomende atmosfeer skep. Daar is WiFi beskikbaar en my kinders was beïndruk met die sterk en vinnige sein, gegewe hoe ver hulle van die dorp af is. Dit is beslis 'n groot pluspunt! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het duidelike riglyne gegee oor hoe om by die huisie uit te kom, wat dit maklik gemaak het om die plek te vind. Haar gasvryheid het hulle verblyf gemaklik en aangenaam gemaak. Ek beveel Kaltenbach Cottages sterk aan vir enigiemand wat opsoek is na 'n rustige en pragtige plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri E
1 nag
5.0
Feb 2025

Wonderful stay! Wonderful stay! Hosts were excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micha G
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Recharge your soul! Really a beautiful little place to quiet your soul. I loved it! It is safe and very charming. A perfect place to get some peace and clarity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelly B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Wonderful! Beautiful views. Quiet and restful environment. Helpful and kind hosts. Easy to travel around Magoebaskloof and look at the sights from Kaltenbach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris F
1 nag
5.0
Nov 2024

Clean, comfy and friendly. Clean, comfy and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Vind vrede vir die stadsiel hier in die woud. Dis ongelooflik mooi. Het lekker gebly, alles is daar wat mens nodig het. Dis stilte was goed vir die siel. Vriendelike gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan N
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie mooi uitsig en vriendelike diens. Ja, was lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Awesome. If you enjoy the beauty of nature and want a break from the city, this is perfect. The dogs on the premises are very playful and you need a vehicle with a high ground clearance as it's on a farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin D
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Wonderlik! Rustig, pragtige uitsig en lekker mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorppad J24 A, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c933b9f4b22c26777f57722065a9b212060a0fbd1e59d390d562635d3f1df4b92f7c78c07593e15693385c64adb0cf27359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 J24 A Houtbosdorp Pad Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.868575933043 29.991439282894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang