Kammarus
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 63, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kammarus is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op die rotse in Buffelsbaai met 'n panoramiese see-uitsig. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek by die see saam met familie en vriende, aangesien dit direkte toegang tot die strand bied.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is ,en 'n eiland met stoele 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die stapeldeure bied toegang tot 'n groot houtdek met sitplek, 'n buite braai en 'n uitsig oor die see. Houtvuur-braaigeriewe is beskikbaar. Die huis het 'n ekstra watertenk en 'n sonkragrugsteunstelsel in die geval van beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jeanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoofstraat 63, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Kammarus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Buffelsbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 63, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang