Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamas Plaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Kamas Plaas
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marlene F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Heerlik gekuier in hierdie pragtige plekkie.

Pragtige, goed versorgde huis met alles wat jy nodig het. Pragtige plaas met die mooiste blomme.

Uys P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys P

Stilte en skoonheid.

Kamas plaas het ons siele gevoed. Oorverdowende stilte; net af en toe 'n skapie wat blêr. Verruklike omgewing. Vriendelike ontvangs deur Elise. Ruim plaashuis met alles wat 'n mens nodig het. Die asemrowende blomme 'n absolute bonus. Voeg die gekwetter van die talle voëltjies hierby en dis pure saligheid.

Kamas Plaas se terugvoer

Goeiemiddag Uys, wat 'n voorreg om sulke pragtige gaste te kon ontvang. Baie dankie vir jul ondersteuning en die pragwoorde. Ons het nog baie te leer - maar ek stem saam, rus en vrede is die antwoord.
Voorspoed en blessings, Ina en Elise.

Kamas Plaas
Joan J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan J

Heerlike blyplek in die Namakwaland.

Voorwaar 'n plek waar 'n mens kan rus, stap en blomme kyk. Die skaap-ooie met hul lammers is 'n bonuspunt. Hier kan jy sonsondergange geniet en al die sterre in die hemelruim bewonder. Die gasvryheid is fenomenaal en ek sal dit plaashuis, wat behoorlik toegerus is, aan ieder en elk aanbeveel. Baie dankie.

Kamas Plaas se terugvoer

Goeiedag Joan,
Wat 'n wonderlike span gaste wat ons ontvang het - baie dankie vir jul pragwoorde. Ons is so bly jul het dit geniet.
Hoop ons sien weer.
Baie blessings, Ina en Elise.

Kamas Plaas
Annette F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette F

Fantasties.

Ons het die rustigheid en die skoonheid van die plaas en die omgewing baie helend gevind.

Kamas Plaas se terugvoer

Hello Annette,
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bevoorreg om sulke wonderlike gaste te ontvang. Hoop om weer te sien.
Baie blessings, Ina en Elise.

Kamas Plaas
Delene D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene D

'n Plek om jou siel te voed.

Hierdie is 'n versteekte juweel wat oorval sal word met besprekings as dit ontdek word. Die huis is ruim met 'n asemrowende uitsig reg rondom. Die fotos kan nie reg doen aan die realiteit nie. Dit is met sorg, smaak en kwaliteit toegerus. As jy nodig het om te rus in stilte en afsondering en jou siel te voed op die natuur en sterrehemel is dit jou plek. Bespreek langer as wat jy dink jy wil bly. Daar is goeie WiFi opvangs (maar jy gaan nie werklik lus wees vir jou stadsgewoontes nie). Ons het in niks ontbreek nie. Redelike ent per grondpad, ons het dit met 'n sedan reggekry maar dit is nie wenslik nie, ry maar met ietsie hoër.

Kamas Plaas se terugvoer

Hello Delene, dit was so wonderlik om jou te ontmoet. Baie dankie vir die pragtige woorde - ons waardeer dit so baie. Mag dit goed gaan met jou en dit sal lekker wees om jou weer te sien.
Groete, Ina en Elise.

Kamas Plaas
Tineke M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke M

Baie goeie waarde vir geld.

Netjies gerestoureerde plaashuis 5km vanaf die hoof plaas werf op 'n werkende plaas. Gratis WiFi en sonkrag. Pragtige uitsig en lekker stapgeleenthede. Vriendelike en behulpsame gasvrouens.

Elisma O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Lekker gebly!

Skoon en alles wat jy nodig het. Blêrrie netjies! Ons het baie lekker gebly!

Anneke V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Ongelooflike natuurskoon op 'n pragtige afgeleë plaas.

As jy hou van stilte en rus, maar tog gemak soek, is dit die plek vir jou. Pragtige huis, pragtige natuur, lekker oefening om hekke oop- en toe te maak, wonderlike gasvroue. Baie lekker, baie dankie Elise en Ina!

Kamas Plaas se terugvoer

Hello Tineke - hoe heerlik om van julle te hoor. Baie dankie, ek waardeer die terugvoering. Voorspoed vorentoe en ons hoop om weer te sien.
Baie groete, Ina

Kamas Plaas
Elmari R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R

Besonder keurige en skoon verblyf.

Die huis is smaakvol en baie goed toegerus. Die stilte is wonderlik. Die helderste sterre wat ons al beleef het.

Kamas Plaas se terugvoer

Beste Elmari,

Baie dankie vir julle terugvoer, ons streef daarna om te verbeter soos die tyd aanstap, ons is nog in ons kinderskoene.
Maar dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Veilige terugreis en mag dit n wonderlike jaar verder wees. Hoop om julle weer te sien.

Groete, Ina

Kamas Plaas
Ronelle R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R

Baie lekker

Die pragtigste huis, diep in die berge,ver van die hoofpad, maar absoluut die moeite werd. Ons is verwelkom deur 2 wonderlike susters van die Namakwaland. Sal beslis aanbeveel en self weer terugkom om langer te bly.

Kamas Plaas se terugvoer

Baie dankie vir die prag woorde. Was heerlik om julle te ontmoet. Kom loer gerus weer in. Veilig wees.
Blessings.
Ina en Elise

Kamas Plaas
Ezelle M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle M

Kamas is 'n versteekte juweel.

Stilte vir die siel. Vriendelik, opreg, fantastiese verblyf, 'n huis weg van die huis. Liefdevolle mense, plat op die aarde baie dankie Ina en Elize. Julle sien ons definitief weer, het die stilte en plaas lewe baie geniet en kon lekker op die stoep sit of lê en sterrekyk, die sonsondergang op die eskarpment agter die huis het die mooiste uitsig en ons kon kyk hoe die sterre uitkom. Die huis is skoon en net en het alles wat jy nodig het om te ontspan, aande was daar lekker gekuier om die groot tafel met die binne braai. Kamas is werklik 'n besoek werd.

Kamas Plaas se terugvoer

Liewe Ezelle en vriende,
Wat 'n verrassing en 'n sieraad van prag woorde - ons is so bly julle het dit geniet. Dit was weliswaar so lekker om jul jong klompie te kon ontmoet en hoe lekker om te weet dat jong mense nog sulke stilte en vreedsaamheid geniet.
Ons sien uit na 'n kuiertjie weer. Baie dankie dat julle die huis so netjies agtergelaat het.
Groete Elise en Ina

Kamas Plaas
Johan J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Uitstekend, rustig.

Sal weer daar bly en definitief vir 'n lang periode. Eienaars is baie behulpsaam en gasvry.

Kamas Plaas se terugvoer

Was heerlik om julle te ontmoet. Altyd welkom.
Veilig wees.
Ina en Elise

Kamas Plaas
Annemarie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Pragtige, rustige plekkie in die middel van Namakwaland en baie goed toegerus.

Moenie afgeskrik wees deur die plaashekke nie. Dis 'n avontuur op sy eie. Dit was 'n heerlike kuier en nogal 'n lekker verrassing.

Paul G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul G

Lekker boere kuier.

Gasvryheid was uitstekend.

Wilma D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Stil, nagte op die stoep. Was pitkos vir my siel.

Heerlike, rustige plaasatmosfeer.

Amanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Vrede op aarde.

Baie dankie aan Ina en Elize vir hulle gasvryheid. Ons het gestap op die plaas as jy wil rus en vrede hê is dit die perfekte wegbreek Ons sal beslis weer hier tuisgaan, luukse verblyf op die plaas, nogmaals baie dankie vir 'n pragtige fasiliteit.

Frans L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Baie mooi.

Die huis is goed toegerus, privaat en baie mooi.

Marianne D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D

Hartlike Namakwalandse-gasvryheid.

Ons gesin was die naweek by Kamas Plaas. Ons het die plaaspad na Kamas gevat, en ons kinders het beurte geneem om die plaashekke oop te maak. Ons is hartlik ontvang deur Elize. Liewe mens. Die huis is so mooi en baie goed toegerus met alles wat mens kan benodig. Die binnebraai en kuierarea wonderlik. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Die enigste ding wat ons sal verander, is om volgende keer langer by Kamas Plaas te gaan bly.

Kamas Plaas se terugvoer

Marianne, so baie dankie vir die pragtige woorde. Ons is nog nuut in die proses en het nog baie om te verander of dalk te verbeter. Ons waardeer die pragwoorde. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Baie seenwense en wees veilig.
Groete Ina, namens sus Elise.

Kamas Plaas
Theunsina Christina S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunsina Christina S

Heerlike verblyf in 'n pragtige, skoon en netjiese huis.

Kamas Plaas is 'n prentjiemooi plaas met pragtige blomme! Die gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Kamas Plaas se terugvoer

Hallo Amanda en vriendinne,

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is nog in ons babaskoene en ons probeer verbeter. Ons sien uit om julle weer te sien. Wees veilig en ry veilig.

Groete, Ina.

Kamas Plaas
Michael S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

A very pleasant farm stay.

Something to bear in mind is that the borehole water is brakish, so take your drinking water. We did, so no problem. There is no Eskom power. Their power comes from solar. Use sparingly.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamas-plaas, Garies, Namakwaland, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd33a1f107ca77168607b8eeecd471469195a083438bff4116739632ebf30c0ae95830a86da34d7c99b01991cfd8ab0231ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Kamas Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -30.686575187138 18.216536304026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang