Kambaku Lodge 38/39 @ Elephant Point
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R16 700 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Kambaku Lodge 38/39 @ Elephant Point is aan die oewer van die manjifieke Sabirivier geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die ongerepte Krugerwildtuin. Hierdie villa met lugversorging is die perfekte opsie vir 'n afgesonderde wegbreek en spog met 'n groot, uitnodigende houtdek met 'n swembad.
Dié villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n omheinde stoep met 'n sithoekie, 'n eetarea en braaigeriewe. Buite is daar ook 'n houtdek met sonstoele, 'n versonke boma en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang