Kambaku River Lodge
Beskrywing
Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is braaigeriewe, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en lugversorging in die eenheid. Gaste kan kies om etes by die instansie te bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n wittebrood en front na die rivier. Dit het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, en 'n koffiemasjien. Die stoep het braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier en na die privaat swembadjie. Daar WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en lugversorging in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n gedeeltelike uitsig oor die rivier. Die suite het 2 slaapkamers en 2 badkamer. Elke slaapkamer het sy eie toilet en wasbak maar deel 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n koffiemasjien. Die suite het lugversorging, WiFi, plafonwaaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is ook 'n beskutte stoep. Gaste kan kies om etes by die instansie te bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie B&B-suite het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die suite bied 'n lieflike uitsig oor die Krokodilrivier en het 'n stoep wat ideaal is vir 'n ete met 'n uitsig oor die rivier. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Aandete en ontbyt.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kambaku River House is stylvol versier met ongelooflike uitsigte oor die Krokodilrivier. Die huis het 2 slaapkamers wat oor die rivier uitkyk en elk en suite-badkamers, perkallinne van hoë gehalte, japonne en teeskinkborde het. Indien die huis saam met Ndlulamiti bespreek wod is dit 'n drieslaapkamerhuis. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n enkelslaapbank en bad- en stortgeriewe in die eenheid. Dit is 'n oopplan-huis met 'n volledig toegeruste kombuis, opwaskamer, eetkamer en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is 'n groot onderdak-patio wat na die pragtige swembad lei. Gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad as hulle Kambaku en Ndlulamithi bespreek. Die huis word daagliks skoongemaak en het TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging vir verwarming en verkoeling. Veilige onderdakparkeerplek. Kambaku en Ndlulamithi kan saam bespreek word om 7 gaste te akkommodeer. Gaste kan kies om etes by die instansie te bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km van Malelane af, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang