Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamberg Valley Hideaway

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sunset-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sunset-kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met groot instapstorte. Albei slaapkamers kan ingerig word met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n dagbed wat geskik is vir 'n kind. Dit is ook die beste plek om te ontspan met 'n goeie boek. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook elektriese kombersies vir die kouer aande. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond en 'n mikrogolfoond. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Die kombuis is oopplan en lei na die leef- en eetarea. Dié ruim vertrek bied deur skuifdeure toegang tot 'n privaat patio en 'n braai-area met 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai. Gaste kan van hier af pragtige uitsigte op die berge geniet. Dan is daar 'n draagbare kaggel wat met hout gestook word en 'n sitstel in die leefarea, asook 'n etenstafel met stoele in die eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woudkothuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en ruim stort, en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n groot stort. Alle linne en handdoeke word voorsien, sowel as elektriese komberse vir daardie koeler aande. Die kamers is elkeen ingerig met 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n pragtige vrystaande kaggel. Die leefarea het ook dubbeldeure wat op 'n privaat veranda met 'n onderdakbraai-area oopmaak waar gaste lieflike uitsigte oor die dam en op die berge kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoor-straat, Kamberg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2IzMjYxLTQwM2UtNGI2Yi1hOTI5LTdlM2JjYTY5OGExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Highmoor Road Kamberg 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.323504882867 29.695254181811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang