Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kambiki Farm Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal definitief weer daar gaan bly as ek in die omgewing is. Rustige plaas atmosfeer. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Mooi netjiese tuine, ablusie en kampplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kambiki was 'n aangename oornag ervaring met 'n vriendelike gasvrou. Ons het die privaat ablusie geriewe baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
1 nag
5.0
Apr 2025

Ek sal weer hier oornag. Beslis waarde vir geld. Uitstekende verblyf. Eienaars is vriendelik en baie professioneel. Die ablusiegeriewe is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Pragtige plekkie met netjiese tuine. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld en as 2 dames het ons glad nie onveilig gevoel nie. Sal dit definitief aanbeveel. Mari is 'n uitstekende gasvrou wat seker gemaak het alles is reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luhandre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Beautiful stay. A must stop when going through Upington. Bathrooms are clean, very private. And there is a nice sunset pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent value for money. The hosts are lovely people. Would definitely recommend. Very accommodating and lovely hosts. Quite a new establishment. Camp sites were perfect. Private bathrooms amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie lekker. Was die perfekte kampplekkie weggesteek in die mooiste deel van Upington. Baie lekker gekuier en badkamergeriewe was topklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Heerlike oase in 'n baie warm, droë deel van ons land. Heerlik gekamp. Lae groen gras en koeltebome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

C M Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uap Plaas, Deel 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb412d7a83c3e4cc7684fa7e1085decf0a04346bbb70a532d053e29a5d7cec78773e747739de660abd51ed4a6f1217710b3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Farm Uap Part 4 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.420252527767 21.3617654214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456