Kambro Accommodation & Farm Stall
Beskrywing
Elke gras-kampplek het elektrisiteit en 'n privaat braai. Die kampeerterrein het ablusiegeriewe met warm en koue water. Dit is slegs 'n kampeerterrein en dus is daar geen kamer beskikbaar nie. Gaste moet hul eie tent of woonwa saambring. Daar is slegs 2 dae se verblyf per interval beskikbaar as gevolg van die onderhoud van water, gras, ens. Die bespreking is slegs vir 1 karavaan of tent per staanplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs kampeerplek, gaste moet asb. hul eie toerusting bring.
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kapakbos is 'n knus eenheid wat met 2 enkelbeddens ingerig is en beskik oor 'n badkamer met 'n instapstort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe om buite te kook en te ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gannabos is 'n klein eenheid wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n instapstort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klein eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Die klein slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Daar is ook lugversorging, kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot 'n privaat braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié klein losstaande chalet het lugversorging, 4 enkelbeddens (2 beddens in die leefarea en 2 beddens in die klein slaapkamer), 'n kombuis, badkamer met 'n stort en ’n privaat braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bietou en Karoo-Aster is twee woonstelle met lugversorging langs mekaar. Dit is 'n oopplan-woonstel met 'n dubbelbed, enkelbed en slaapbank. Die slaapbank is slegs vir kinders. Dit het 'n kombuisie en 'n privaat braai. Die eenheid het slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet met lugversorging het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea. Dit het 'n kombuisie en privaat braai. Die badkamer het 'n stort. Hierdie eenheid is vir 3 volwassenes. Dit kan 1 ekstra kind onder 13 op 'n slaapbank in die leefarea akkommodeer. Geen troeteldiere word in hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n knus eenheid met een klein slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is, sy eie badkamer met 'n stort, en 'n ruim oopplan-leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, oond, yskas, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n Nespresso-masjien en gaste kan hul eie peule bring of by die plaasstalletjie koop. Ander geriewe sluit 'n slim-TV en lugversorging in. Die eenheid het sy eie braai en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die losstaande chalet met lugversorging het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea. Dit het 'n kombuisie en 'n privaat braai. Die badkamer het 'n stort. Hierdie eenheid is vir 3 volwassenes. Dit kan 1 kind onder 13 op 'n slaapbank in die leefarea akkommodeer. Geen troeteldiere word in hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Granaatbos is 'n chalet met lugversorging en 4 beddens in die slaapkamer en 2 beddens in die leefarea. Daar is 'n kombuisie, klein badkamer met 'n stort en 'n privaat braai. Kinders onder 12 betaal spesiale tariewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 61 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Brakdam, Britstown, 8782, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang