Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kambro Cottage

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 240 R868 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kambro Cottage is sentraal geleë in die ou deel van die dorp, so dis lekker rustig. Tog is dit stapafstand van winkels, banke, restaurante, die museum-kompleks en die bekende Nederduits Gereformeerde Kerk, oftewel die Grootkerk. Die kothuis word omring deur verskeie voorbeelde van Karoo-argitektuur en dateer terug tot die vroeë 1800's.

Die verblyf word in 2 eenhede aangebied wat smaakvol ingerig is en elkeen oor 'n privaat ingang, en suite-badkamer en veilige onderdakparkeerplek op die perseel beskik. Albei kothuise het lugversorging, WiFi, 'n slim-TV en toegeruste kombuis.

Kom ervaar die geskiedenis, natuur en prag van Graaff-Reinet tydens jou verblyf by Kambro Cottage. Dié kothuis is 'n enkelverdieping-blyplek met 'n plat dak wat in 1855 opgerig is. Die gebou is as Nasionale Monument verklaar en is 'n belangrike deel van die dorp se erfenis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jacqui D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. This was short but I would have loved to spend more time in Graaff-Reinet, and this lovely cottage would have been the ideal p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Franscios N
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Greg went out of his way to make our stay comfortable. Lovely accommodation with attention to detail. Centrally located. Gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Reinette D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap en sal dit weer gebruik, netjies en skoon. Kan dit werklik aanbeveel, baie vriendelik ontvang, lekker met gasheer gesels en plek is bai...
Sien meer
Aug 2024
Danie S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Great cottage. I would have loved to stay another night. I will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Gert V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar en het dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik gebly in 'n baie goed-toegeruste en ne...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kambro Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 240
R1 240 R868
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 240
R1 240 R868
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61ce2d8607d5403a76138ca2d381032cb8d5bed73d03a1b4d89dd69ee4fbada6bb6236f19b68fe9dd5d9c8b83e3891ffb51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 240 nouVanaf R868 per nag (plek vir 2) 167 5 1 5 73 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.252405959461 24.531588882606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang