Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kambro Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kambro Cottage is sentraal geleë in die ou deel van die dorp, so dis lekker rustig. Tog is dit stapafstand van winkels, banke, restaurante, die museum-kompleks en die bekende Nederduits Gereformeerde Kerk, oftewel die Grootkerk. Die kothuis word omring deur verskeie voorbeelde van Karoo-argitektuur en dateer terug tot die vroeë 1800's.

Die verblyf word in 2 eenhede aangebied wat smaakvol ingerig is en elkeen oor 'n privaat ingang, en suite-badkamer en veilige onderdakparkeerplek op die perseel beskik. Albei kothuise het lugversorging, WiFi, 'n slim-TV en toegeruste kombuis.

Kom ervaar die geskiedenis, natuur en prag van Graaff-Reinet tydens jou verblyf by Kambro Cottage. Dié kothuis is 'n enkelverdieping-blyplek met 'n plat dak wat in 1855 opgerig is. Die gebou is as Nasionale Monument verklaar en is 'n belangrike deel van die dorp se erfenis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vickus M
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, skoon met al die nodige geriewe. Baie lekker gebly by Kambro Cottage. Skoon, ruim met al die nodige geriewe. Greg het ons laat welkom...
Sien meer
Des 2024
Ilse P
5.0
Amazing. Excellent service, warm welcoming, stunning people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nadiah And Alphonso D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en gasvry! Sien sterre.
Des 2024
Duncan S
Saam met lewensmaat
5.0
Greg was the perfect host. He made our visit to Graaf Reinet so memorable. We absolutely loved our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfection. Perfect Karoo hospitality. The only thing we can say about Kambro is that it is perfect. Perfect hosts, perfect location. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kambro Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61ce2d8607d5403a76138ca2d381032cb8d5bed73d03a1b4d89dd69ee4fbada6bb6236f19b68fe9dd5d9c8b83e3891ffb51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 73 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.252405959461 24.531588882606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang