Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameel Rust and Vrede Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelbult Plaas, Kameel, 8603, Noordwes
  • Vanaf R370 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kameel Rust en Vrede Camping is naby die Kameel-spoorwegstasie, tussen Stella en Delareyville op die R377 in die streek Noordwes. Die Spoorweg is in 1894 gebou, en is 17 km vanaf Stella en 45 km vanaf Delareyville.

Die verblyf bied gaste 'n keuse van 2 kampeerplekke wat in die skadu van pragtige bome en tuine is, en gaste kan sonsondergange bewonder en na die geluide in die natuur luister. Die kampeerplekke bied slaapplek aan 4 gaste en gaste deel die ablusiegeriewe. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring. Daar is ook ekstra eenhede op die perseel.

Verder is daar 'n braai-area en 'n plaasdam waar gaste gedurende die warm somersdae kan ontspan. Die tuine is 'n oase en saans kan daar gesien word hoe die klein wilde diere in die tuin wei. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Patrick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kameelbult Plaas, Kameel, 8603, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Stella Noordwes
Vanaf
Vanaf R370
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R370
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelbult Plaas, Kameel, 8603, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA347a1d50a8e6306915d7063fecd86a3924ffbd51110c68f2cf44cd4d08a9c891574c27295584367eb99fcd75b09fac56c020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag (plek vir 4) Farm Kameelbult Kameel 8603 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.60095 25.03704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem