Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameelboom Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Ferdi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Het nie gekuier nie, net gerus na 9 ure se ry. Ja, ons het lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderful surprise - modern, clean, great staff and service. Excellent value for money. We arrived late at night. We were greeted by a lovely lady and a guard with a dog walking the property. Our room was excellent and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kameelboom Lodge
Thank you. It was nice to have such wonderful people.

Gustav K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Diens was goed. Daar was nie bottelwater in die kamers nie. DSTV het beperkte kanale gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Kameelboom Lodge
Good day, We do not supply water to the rooms and it is only Openview DStv. Thank you for your kindness and support.

Carla S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

The Kameelboom Lodge was very expensive given the rudimentary amenities. Staff were very helpful and friendly but amenities were very rudimentary. The lodge is situated on the side of a busy highway and there were no signs of any security measures. Basically we felt "left to our own devices" during the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ilse S
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Jul 2024

Gepas vir kontrakteurs. Kamer was nie geskik vir 'n gesin nie. Deur na die badkamer het nie gewerk nie. Geen eetgeriewe in die kamer. Nie selfsorg nie. Badkamer was baie vuil. Ons het eerder nie gestort nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Albie B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Die swakste keuse wat ek nog gemaak het. Hoe kry dit 3.7? Teen R1000 'n nag het ons 'n motelkamer gekry. Die kamers is ingeryg soos army-barakke met nie veel privaatheid tussen die stoepe nie. Met aankoms (3 uur) is ons gevra om solank ons aandete te bespreek, dit was fout 1. Teen etenstyd (7 uur) het daai 120 g varktjoppie al ure in 'n warm oond gestaan. Saam was bedien heel lekker skyfies en 'n hopie ontvriesde Country Veg, so lou, die gerasperde kaasvlokkies kon nie eers smelt nie. Dit alles teen R180,00 per persoon. Fout 2 was om nie te vra vir die beurtkragskedule nie. Met aankoms by die lodge was die buitetemperatuur 39 C. Gelukkig het die kamertjie lugreëling en ons kon rus na 9 ure se ry vanaf Port Nolloth. Ons sou later die aand uitvind dat die lugreëling nie werk gedurende beurtkragonderbrekings nie. Dit het 8 uur ingeskop, die kamer het binne minute in 'n oond verander. Die oplossing was om die badkamervenstertjie en die skuifdeur oop te maak, geen diefwering en al die muskiete op Vryburg. Die ergste was egter toe ons 4 uur die oggend wou ry en beurtkrag weer geheers het. Ons vind toe uit die plek het ook nie water wanneer die krag af is nie. Ons is daar weg, sonder koffie en sal nie weer teruggaan nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Chris
Kameelboom Lodge
Thank you for staying with us. We know that you have many options when choosing where to stay in Vryburg, the fact that you chose Lodge is an honour to us. We apologise for the inconvenience. We strive to improve. Thank you.

Mev Jo G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Dit is 'n heerlike oornagplek, baie stil en rustig. Die blyplek is 7 km buite die dorp en mens kan heerlik rus en krag kry vir die volgende dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Die instansie het ons verwag. Was voorbereid en gereed. Padgeraas het 'n invloed vanwee die chalet se posisie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Kameelboom Lodge
We strive to improve.

Derick T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Mooi en interessant. Blyplek effe knap, lyk of daar opgradering plaasvind. Padgeraas pla. Mooi plek. Baie goed geleë, net jammer van die baie vragmotors op die pad. (Was nie vroeër jare so nie). Sou dit nie as selfsorg klassifiseer nie, net mikrogolf en teemaakgeriewe. Kamers nie klankdig nie, TV langsaan en gesprekke duidelik hoorbaar. (Dink dit is via die rietplafonne).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Was gerieflik en skoon. Die geriewe was netjies en skoon en die personeel was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klondike Plaas, Deel 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa883fb3c54175cfe74bac28a76a71ce469d6e0e32e690b9249f9e54a95e640f6448e4a7d3a1ce09b646618373a31600458e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 80 5 1 4 Klondike Farm, Portion 14 Kameelboom Lodge 8600 Noordwes 021 201 8901 08:00-21:00 10:00 -26.986907 24.668892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang