Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameelboom Lodge

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klondike Plaas, Deel 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kameelboom Lodge is net 7 km buite Vryburg langs die N14 op pad na die Kgalagadi, Namibië en Botswana geleë.

Verblyf word in 14 slaapkamers gebied om aan elke gas se behoeftes te voldoen. Daar is 6 dubbelkamers, 6 slaapkamers met ’n dubbel- en enkelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ’n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit lugversorging, 'n TV met OpenView en 'n DVD-speler, WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe in.

Die lodge beskik oor ’n gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel, ’n swembad en kredietkaartgeriewe. Die instansie is kindervriendelik wat dit die ideale oornagverblyf vir gesinne maak op pad na hul bestemming.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Wat gaste dink
Ferdi B
Saam met lewensmaat
5.0
Het nie gekuier nie, net gerus na 9 ure se ry. Ja, ons het lekker oorgebly.
Jan 2024
Sonya C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful surprise - modern, clean, great staff and service. Excellent value for money. We arrived late at night. We were greeted by a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Gustav K
Saam met lewensmaat
5.0
Diens was goed. Daar was nie bottelwater in die kamers nie. DSTV het beperkte kanale gehad.
Jul 2023
Mev Jo G
Saam met lewensmaat
4.8
Dit is 'n heerlike oornagplek, baie stil en rustig. Die blyplek is 7 km buite die dorp en mens kan heerlik rus en krag kry vir die volgende dag se rei...
Sien meer
Okt 2023
Gerhard D
Saam met lewensmaat
4.4
Gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Die instansie het ons verwag. Was voorbereid en gereed. Padgeraas het 'n invloed vanwee die chalet se posisie.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Klondike Plaas, Deel 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Kameelboom Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klondike Plaas, Deel 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa883fb3c54175cfe74bac28a76a71ce469d6e0e32e690b9249f9e54a95e640f6448e4a7d3a1ce09b646618373a31600458e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 80 5 1 4 Klondike Farm, Portion 14 Kameelboom Lodge 8600 Noordwes 021 201 8901 08:00-21:00 10:00 -26.986907 24.668892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang