Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameeldoring Camping

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Molly S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Really enjoyable, comfortable and clean. Very comfortable and spotlessly clean. Such a lovely location. Had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Klein oase naby Augrabies. Dankie, ons het baie lekker gebly - jul tente is slim uitgelê en baie gerieflik. Ons het heerlik afgekoel in die swembad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ag man, dis lekker in die Kalahari! Perfect location for a visit to Augrabies Falls if you want to avoid being fleeced by Sanparks' accommodation. Loved the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenodene M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Relaxed. My stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart-mari D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekamp! Netjies en skoon. Ons het verskriklik lekker gekamp. Alles was skoon en netjies en die privaat badkamer/kombuisarea by ons kampplek was baie gerieflik. En dit is baie naby aan die waterval. Carli was baie behulpsaam en het selfs aangebied om na ons hondjie te kyk terwyl ons die vallei besoek het. Sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda-christine G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Héérlik! Héérlik. Alles was skoon en netjies. Gemaklike beddens en kraakvars linne. Reg langs die rivier. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netjiese eenhede met al die geriewe ideaal geleë. Aangename verblyf in rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nuwe ervaring uit die boeke. Heel ander ervaring om in so luukse tent vir ons te slaap. Alles was baie netjies en skoon en alles wat mens nodig het, is beskikbaar. Volgende keer sal ons net visvang goed onthou. Heerlik om wakker te word met paddas en kolganse by die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Great. Very nice location and nice set up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Gaan definitief weer. Ons het baie lekker gebly! Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 165

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-weg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAitIx9yVyV90JH44ZanE7nICyNymvZrNO3KtoRq68QZTCfjTOp8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623331369086 20.350651032252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang