Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameeldoring Camping

Tentekamp
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-weg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R425 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kameeldoring Camping bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n dorpie in die Noord-Kaap. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivier en reg langs die Augrabies Nasionale Park geleë.

Verblyf word gebied in gestruktureerde tente of die kampeerterrein. Daar is 5 gestruktureerde tente. Die selfsorgtente het elk 'n privaat badkamer, lugversorging en beid slaapplek aan 4 gaste.

Daar is 7 kampeer plekke onder die groot kameeldoringbome wat elk slaapplek vir 8 gaste het. Die kampplekke is geskik vir tente of karavane. Elke staanplek het sy eie ablusiegeriewe met 'n stort en 'n kombuisarea waar maaltye voorberei kan word. Warm water word deur 'n houtvuur-donkie voorsien.

Gaste kan wildritte in Kameeldoring Camping kamparea geniet of die Augrabies-waterval besoek. Ander doendinge sluit roei in hul kanoes, voetslaan en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mart-mari D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekamp! Netjies en skoon. Ons het verskriklik lekker gekamp. Alles was skoon en netjies en die privaat badkamer/kombuisarea by ons kampple...
Sien meer
Okt 2024
Hilda-christine G
Gesin met klein kinders
5.0
Héérlik! Héérlik. Alles was skoon en netjies. Gemaklike beddens en kraakvars linne. Reg langs die rivier. Ons sal beslis weer daar oorbly.
Sep 2024
Christo P
Saam met vriende
5.0
Netjiese eenhede met al die geriewe ideaal geleë. Aangename verblyf in rustige omgewing.
Sep 2024
Annemarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Nuwe ervaring uit die boeke. Heel ander ervaring om in so luukse tent vir ons te slaap. Alles was baie netjies en skoon en alles wat mens nodig het, i...
Sien meer
Sep 2024
Errol H
Gesin met tieners
5.0
Great. Very nice location and nice set up.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 161

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Augrabies-weg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kameeldoring Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-weg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAitIx9yVyV90JH44ZanE7nICyNymvZrNO3KtoRq68QZTCfjTOp8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623331369086 20.350651032252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang