Kameeldoring Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Kefiloe M - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful place to visit with family and friends.
Kameeldoring Guesthouse se terugvoer
Thank you, Tshepo.
I'm glad you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Shala M - Jun 2024
Algehele gradering
Great stay.
Kameeldoring Guesthouse se terugvoer
Thank you Shala for taking the time to write a review. We appreciate it. We are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Arno D - Aug 2021
Algehele gradering
Gemiddeld.
Annemarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Het meer verwag.
Lees meerKameeldoring Guesthouse se terugvoer
Hi Annemarie
Eks vreeslik jammer oor die Refund, ek dink ons het besig geraak en nie weer daaroor gepraat nie. Stuur gerus jou bank details en bedrag, dan refund ek jou.
Hoop jy het n lekker dag en weereens jammer.
Groete
Liezl
Amo M - Des 2020
Algehele gradering
It was absolutely beautiful and amazing.
Elzette D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs!
Kameeldoring Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Elzette. Kom kuier gerus weer.
Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
'n Baie gerieflike verblyf, netjies en veilige geriewe en vriendelike personeel.
Lees meerKameeldoring Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Coetzee N - Sep 2019
Algehele gradering
Was lekker gewees.
Segopotse R - Jan 2019
Algehele gradering
Poor environmental hygiene, animals and lack of safe parking on the premises.
Kameeldoring Guesthouse se terugvoer
Thank you Segopatse for your review.
Our property descriptions indicates that this is a farm like feel. We have free range chickens but I agree that they should roam at the back of the guest house
We are working on building a chicken coop in one corner at the back of the property.
With regards to your room not being cleaned, I apologize for that. We have to cut additional keys for that room as the previous guest left with the key, we had to give you the spare key. We theredore didn't have access to enter the locked room.
Feel free to contact me directly at anytime for a complimentary stay.
Regards
Kameeldoring Guesthouse
Nomahlubi T - Sep 2019
Algehele gradering
Old and unacceptable.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Ronel V - Jun 2019
Algehele gradering
Dis vuil.
Kameeldoring Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Ronel
Dankie vir die terugvoer. Nie al ons kamers het yskaste nie, dit word ook nie as sulks bemark nie.
Ek sal my skoonmakers aanspreek oor die kamer wat nie elke dag skoongemaak was nie.
Die feit dat dit koud is kan ons aan werk deur muur paneel verwarmers te installeer.
Ons doen ons bes om te verbeter.
Ons waardeer jou terugvoering
Groete
Kameeldoring gastehuis
Dr Theuns Botha L - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvardige bestuurder.
Sandra D - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelikste eienaars en pragtige omgewing.
Danielle V - Apr 2018
Algehele gradering
So lekker daar gebly!
Cecile K - Apr 2018
Algehele gradering
Rustigheid van self.
Carien B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker, goeie gasvryheid.
Obakeng M - Jan 2018
Algehele gradering
The only problem I have is that they've got dog in the yard.
Danie D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Skoon en ruim kamer.
Monique O - Okt 2018
Algehele gradering
Nie weer nie.
Adele K - Mei 2018
Algehele gradering
Onaangenaam.
Brendan V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie onveilig!
Kameeldoring Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Brendan
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer altyd terugvoer van ons gaste af sodat ons kan verbeter. Ek wil graag noem dat al ons kamers nou slotte en sleutels het.
Groete
Liezl
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Martin M - Jul 2017
Algehele gradering
Clean.
Mthobisi N - Sep 2015
Algehele gradering
Very bad!
Kameeldoring Guesthouse se terugvoer
Please take note that this guest house is under new management since January 2018
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogestraat 13A, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang