Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameeldoring Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
3.5
Kefiloe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Beautiful place to visit with family and friends. Spent a nice weekend and had a wonderful time with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Kameeldoring Guesthouse
Thank you, Tshepo. I'm glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Shala M
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Great stay. It was great, we arrived very late at night. They waited for us. They even fetched us when we got lost. The room was clean, the linen was clean and fresh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezl
Kameeldoring Guesthouse
Thank you Shala for taking the time to write a review. We appreciate it. We are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.2
Sep 2022

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Arno D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Gemiddeld. Dalk was ons op die verkeerdste dag ooit daar. Ek glo die plekkie het potensiaal. Die eienares het ons oor die foon probeer help so goed as wat sy kon. Die honde, goed gemanierd maar was onstettend remoerig in die nag en daar was nie WiFi nie al het sy probeer om te laai.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annemarie N
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2021

Het meer verwag. Het vir 3 kamers betaal maar het net 2 gebruik. Het met die eienaar van die plek gepraat hy sou ons refund maar het toe nooit. Ek wou kanselleer en Leon het gesê ek moenie hy sou dit uitsort en het nooit teruggekom na my toe nie. Ons het darem bietjie pap en sous saam met ander gaste verniet gekry. Ek was nie tevrede dat hy nie teruggekom het na my toe oor die kamer nie. Die een kamer het nie genoeg handdoek gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Liezl
Kameeldoring Guesthouse
Hi Annemarie Eks vreeslik jammer oor die Refund, ek dink ons het besig geraak en nie weer daaroor gepraat nie. Stuur gerus jou bank details en bedrag, dan refund ek jou. Hoop jy het n lekker dag en weereens jammer. Groete Liezl

Amo M
Kort verblyf
5.0
Des 2020

It was absolutely beautiful and amazing. The accommodation was beautiful and is situated in a quiet nice location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Baie gasvrye ontvangs! Ek het 'n versoek gehad om vroeër in te boek a.g.v. omstandighede en dit was moontlik gemaak deur Kameeldoring. Ek is hartlik ontvang en alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Kameeldoring Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer Elzette. Kom kuier gerus weer.

Johan B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2019

'n Baie gerieflike verblyf, netjies en veilige geriewe en vriendelike personeel. Kameeldoring Gastehuis bied die perfekte fasiliteite vir sake-reise. Die area is baie groot en die akkommodasie het 'n hoë kapasiteits-toleransie, wat dit ideaal maak vir groot groepe. Geriewe is netjies, en die ontvangs deur die personeel maak enige gas welkom voel. Meeste van die kamers wat besigtig is, het 'n werksarea beskikbaar vir sake-benodigdhede. Dit het ook 'n klein yskassie en koffiegeriewe, wat baie gerieflik is! Ontbyt word nie op die perseel bedien nie, maar wel by 'n vennoot-restourant, Tracy's, wat baie naby geleë is (die ontbyt is van baie goeie gehalte).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezl
Kameeldoring Guesthouse
Baie dankie Johan vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Coetzee N
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2019

Was lekker gewees. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Segopotse R
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Jan 2019

Poor environmental hygiene, animals and lack of safe parking on the premises. Dogs and chicken roaming freely around the house, pooing anywhere, resulting in flies. This was a bad experience as my son is afraid of them resulted. Poor environmental hygiene. Rooms and surroundings not cleaned during our entire stay period.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Liezl
Kameeldoring Guesthouse
Thank you Segopatse for your review. Our property descriptions indicates that this is a farm like feel. We have free range chickens but I agree that they should roam at the back of the guest house We are working on building a chicken coop in one corner at the back of the property. With regards to your room not being cleaned, I apologize for that. We have to cut additional keys for that room as the previous guest left with the key, we had to give you the spare key. We theredore didn't have access to enter the locked room. Feel free to contact me directly at anytime for a complimentary stay. Regards Kameeldoring Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogestraat 13A, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF4qUBU0GYLtwW4q0xeLIyFCfhQRGaXm3nNcVpwcXjm2beDbu45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 13A Hooge Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.53766520942 26.064284660897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang