Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamerkloof

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bridget H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

We had a very happy, comfortable stay. I wish we had planned to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
dear Bridget, it was a pleasure hosting you and your husband and we do hope to see you again! Thank you for the lovely review. kind regards Susan and the Kamerkloof team.

Deon S
1 nag
4.8
Mrt 2024

Amazing area and lovely people. Baviaanskloof is a great destination.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflike mooi verblyf in pragtige omgewing. Kamerkloof was 'n wonderlike ervaring - uiters gasvrye ontvangs, prentjiemooi huis en asemrowende mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
Thank you for the lovely review. We are so happy that you have enjoyed your stay with us and hope to see you again. Regards, Susan and the Kamerkloof team

Willem O
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Dit was so rustig in so 'n mooi area tussen die berge. Sal definitief weer soontoe gaan en meer as een nag oorslaap. Ons het baie lekker gekuier en gebraai in die druiwewingerd huisie. Dit is so 'n interessante plaas met baie ou geskiedenis. Die gasvrou, Susan, is 'n besonderse mens met baie talente. Sy het ons so tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
susan
Kamerkloof
Baie dankie vir die mooi woorde, Willem. Ons is baie bly dat julle julle tydjie by ons en Wildedruifhuisie geniet het en sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Baie groete, Susan en die Kamerkloof-spannetjie Kamerkloof Baviaanskloof hartland

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 336
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 336
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Hartland Studtis, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a909d2263191a7422302a1742737a7944e1df2ed4e593da9f43829759675c3d64106d9a0d11494ae95c9d8751d5357e5e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 336 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Baviaanskloof Heartland Studtis Baviaanskloof 6451 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.534115 23.984921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang