Kamma -Otter
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Lisa D - Apr 2023
Algehele gradering
Stukkie paradys met die mooiste natuur wat jou omring.
Lees meerKamma -Otter se terugvoer
Dit was so lekker om julle 'n bietjie te leer ken. Julle het sommer vir ons soos ou vriende gevoel. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Tanya H - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning and peaceful! A home away from home.
Kamma -Otter se terugvoer
Thank you for your kind review! Please come again!
Richard S - Jan 2023
Algehele gradering
Sorgvrye vakansieplek.
Kamma -Otter se terugvoer
Thanks for your kind review. Please come again.
Sarah S - Apr 2024
Algehele gradering
Great location, very close to the beach. The weather was perfect, and we had a wonderful time.
Lees meerPaul E - Okt 2022
Algehele gradering
What a gem!
Kamma -Otter se terugvoer
Thank you for the kind review. Hope to see you again.
Carla D - Mei 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Fabien T - Mrt 2021
Algehele gradering
Nature’s Valley is The place to stay on the Garden Route and Kamma-Otter a perfect accommodation for a short or longer stay.
Terence T - Sep 2020
Algehele gradering
The place is top class, host Ilse is amazing, totally worth it!
Eugenie L - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderful Otter weekend!
Kamma -Otter se terugvoer
Thank you so much for the kind review. We hope to see you or your friends again.
Wessel M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Kamma -Otter se terugvoer
Thanks for your kind review. Please come again!!!
Willem D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Kamma -Otter se terugvoer
Dankie Willem,
Dit was lekker om julle te ontvang.
Oulike mense soos julle, het gewoonlik oulike vriende! Stuur hulle asb. Of nog beter, bring hulle saam.
Vriendelike groete,
Ilse
Nicol C - Mei 2019
Algehele gradering
Tranquil, exceptionally clean and great service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, besonders skoon en goeie diens.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kamma -Otter se terugvoer
Thank you for your kind review. Sorry that you felt a little bit unsafe. Kindly provide us with more feedback regarding your concerns as we live in a very safe area.
Nicola H - Jan 2018
Algehele gradering
Just great to stay and relax.
Kamma -Otter se terugvoer
Thanks Nicola. Hope to see you soon. It was great having you as a guest. Please send your friends. Kind people have kind friends.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Fanie S - Jan 2017
Algehele gradering
Asemrowende omgewing en gemaklike en gerieflike woning.
Kamma -Otter se terugvoer
Baie dankie. Ek wens ek kon julle beter leer ken. Julle was so kort hier. Kom asseblief weer. Ek sal sorg dat daar vuurhoutjies is. Ilse
Matt L - Des 2016
Algehele gradering
What a lovely place!
Kamma -Otter se terugvoer
Thank you Matt, it was so good to meet you. People like you enriched our lives. If you lived closer, we could have been very good friends. Ilse.
Shaun N - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Kamma -Otter se terugvoer
Dankie Shaun. Kom gerus weer! Dit was vir ons ook lekker om julle hier te huisves.
Ruth B - Mrt 2016
Algehele gradering
Gevoel asof ons by ons eie huisie gebly het, baie veilig en rustig.
Kamma -Otter se terugvoer
Baie dankie Ruth. Dit was vir ons ook lekker om julle te huisves. Julle is altyd weer welkom! Dankie ook dat julle ons plekkie opgepas het asof dit julle sin is.
Alles so skoon en netjies gelaat.
Brenda N - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties vir voor Otter Staproete!
Kamma -Otter se terugvoer
Baie dankie vir die goeie rapport! Hoop julle het lekker gestap. Enige tyd weer welkom! Bly volgende keer 'n bietjie langer.
Flip C - Aug 2016
Algehele gradering
Genotvol, netjies en privaat.
Kamma -Otter se terugvoer
Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer. Jammer julle totale toer groep het nie opgedaag nie. Ongelukkig betaal ons kommissie op die hele bespreking. Ons het julle darem verniet vervoer tot by Tsitsikamma, waar julle begin stap het. Ons het al julle goed en motor veilig gehou tot julle klaar gestap het en aangebied dat julle na die tyd weer kan kom stort het.
Magdil S - Okt 2015
Algehele gradering
'n Week van absolute rus en vrede.
Kamma -Otter se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Kom gerus weer. Ons hou Liam se speelgoed in veilige bewaring. Julle is voorwaar 'n oulike gesin! Liefde Ilse
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St George's-laan 133, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang