Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamp Schelmhoek in Frieden

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zelda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Asemrowend! Dit was absoluut fantasties! Soveel staproetes en fietsbaan vir die kinders. Ons was nog nooit by so wonderlike kampterrein nie. Warm stort gehad en alles so netjies en "arty". Regtig wonderlike plek en die natuur is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Zelda, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Julle was wonderlike gaste.

Liezel J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Hidden gem in the Karoo! Beautiful setting! 10/10 for attention to detail. The tents and caravan were beautifully made up, clean and felt like home. The communal kitchen and bathrooms were clean and equipped with the necessary amenities. The beautifully scenic 4x4 route on the farm recharged our city burnt-out souls. Look out for the Wind Farm on the very distant horizon near Matjiesfontein when on the highest points on this route. Overall, very satisfied with our stay! Will recommend and we will be back next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dis vir ons by Kamp Schelmhoek In Frieden net 'n plesier as ons gaste dit kan geniet, kan herlaai en net hulself kan wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ralie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schelmhoek Plaas, Moordenaars Karoo, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb7a038148afe175ee5fe094c34d3445f8034a130ef1aeb98f969cb3da875e82fa6569de32d2bc548776a597d64ac1cf982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Schelmhoekplaas Moordenaars Karoo 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.990573019808 20.915849804878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang