Kamp Schelmhoek in Frieden
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schelmhoek Plaas, Moordenaars Karoo, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R280 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kamp Schelmhoek in Frieden is ideaal vir gaste wat op soek is na rustigheid en natuurlike skoonheid eie aan die Karoo. Dié plaas is in die Moordenaars Karoo-streek in Laingsburg.
Die Bosduif- en Mossie-tente het elk 5 matrasse en gaste het toegang tot die gedeelde ablusieblok met 'n stort, toilet en wasbak. Hier is slegs 'n waterpunt, privaat parkeerplek en 'n braai-area.
Die Skilpad-karavaan bied slaapplek aan 2 gaste en die Kudui-, Klipspringer-, Erdvark- en Meerkatgat-kampeerplekke is geskik vir karavaan- of tentkamp vir 8 gaste. Elke kampplek het slegs 'n waterpunt en 'n braai-area. Gaste het toegang tot 'n gedeelde ablusieblok met 'n stort, toilet en wasbak.
Die Wild-kampeerarea is geskik vir kampeerders wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk kamp, en gaste kan enige plek langs die 4x4-roete met ruwe terrein, buite die res van die kampeerplekke, 'n plek kies.
Daar is 'n plaasdam waar gaste op 'n warm dag kan afkoel. Gaste kan putt-putt speel, gaan stap, fietsry, vierwielmotorfietsry of sterrekyk. Daar is ook 'n 4x4-roete vir gaste om te verken.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ralie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Schelmhoek Plaas, Moordenaars Karoo, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Kamp Schelmhoek in Frieden het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein Roggeveld Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schelmhoek Plaas, Moordenaars Karoo, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang