Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kampfontein Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adriaan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker oornag. Ons het baie lekker gebly, alles is skoon en netjies met lekker aircon vir die warm weer. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

We had a great time at Kampfontein! We had a lovely stay at Kampfontein. Roelien is a great host, she communicates well and her team treated us with a fantastic breakfast every morning. The rooms are comfortable and include all the amenities you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Baie goeie fasiliteite. Vriendelike personeel! Uitstekende fasiliteite. Baie lekker ontbyt geëet. Vriendelike personeel. Swembad. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl T
Kort verblyf
4.2
Okt 2024

Convenient location for the reason of my visit. Comfortable stay for 2 nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

William K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Secure, neat and good facilities. Good breakfast was included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

A warm welcome to a beautiful setting in the middle of nowhere. Stunning rooms and magnificent night sky and sunset. Rooms were clean and modern. All you needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm H
1 nag
5.0
Des 2022

Awesome plek, awesome mense. Love die mense. Love die plek. Bietjie sielsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sane R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Uitstekende diens en gasvryheid. Die kos was heerlik, en meer as genoeg. Sal Kampfontein aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Juweel in die Karoo. Ons het na 14h00 op 'n Sondag daar aangekom, en al die winkels was klaar toe in De Aar, die gasvrou Ronell en haar man PJ, was so vriendelik en het ons bederf met braaivleis en wildsvleis uit hul jagplaas se yskaste. Kinders kon lekker baljaar in die swembad en uitrus na die lang rit in die kar, ons sal elke jaar hier oorstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Netjies verblyf vir oornag op pad kus toe. Netjiese, skoon kamers en baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

PJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampfontein, , De Aar, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea3f2121e673800e478c73a3558ce2aa07b7a43bae10ffc3d35a139c2b78e47ea8c775053752c074bc60196a24b13422c89a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Kampfontein Posbus 234 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.725027777778 24.070027777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang