Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanaal Kooi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Charlene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Baie netjies. Gasvrou baie vriendelik, beveel dit beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie mooi en lekker! Ons het heerlik gekuier en alles was mooi skoon en netjies met baie aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie dankie Anneke vir die vriendelikheid en gasvryheid. Fantastiese oornag blyplek. Netjiese en stil omgewing. Gasvrou baie behulpsaam met al ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gerieflik, skoon en iets vir die oog. Wat 'n lieflike plekkie! Slaap volgende keer beslis weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike bly plekkie - sal weer daar oorbly. Baie lekker gebly met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philipp T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Good value for money. Room is spacious and very comfortable. Good value for money, and I will stay there again. Owners are very friendly, and access is arranged well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Puik. Baie vriendelike ontvangs en die gasvrou is baie behulpsaam. Lekker ruim vertrekke en die tuinarea het 'n groot spasie vir buitekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hansie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Aangenaam. Lekker stil. Hartlik ontvang en dit was baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heinrich D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Very friendly hosts. An enjoyable stay in a quiet suburb of Upington with no traffic noise. The rooms are attractive and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mazurka-draai 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44209f46e890264c743ad47bd1e52f57e1a88a1f4df0fdd3ad12c45a994861ef98215fd4f91a8b053f91ddb65484457b51f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 12 Mazurka Turn Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.440636422992 21.280729099754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang