Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanaal Kooi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Kanaal Kooi
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charlene V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Waarde vir geld.

Baie netjies. Gasvrou baie vriendelik, beveel dit beslis aan!

Cindy P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Baie mooi en lekker!

Ons het heerlik gekuier en alles was mooi skoon en netjies met baie aandag aan detail.

Neels D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Baie dankie Anneke vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Fantastiese oornag blyplek. Netjiese en stil omgewing. Gasvrou baie behulpsaam met al ons behoeftes.

Tanya B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Gerieflik, skoon en iets vir die oog.

Wat 'n lieflike plekkie! Slaap volgende keer beslis weer daar.

Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Heerlike bly plekkie - sal weer daar oorbly.

Baie lekker gebly met vriendelike diens.

Philipp T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philipp T

Good value for money.

Room is spacious and very comfortable. Good value for money, and I will stay there again. Owners are very friendly, and access is arranged well.

Pieter S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Puik.

Baie vriendelike ontvangs en die gasvrou is baie behulpsaam. Lekker ruim vertrekke en die tuinarea het 'n groot spasie vir buitekuier.

Hansie R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie R

Aangenaam. Lekker stil.

Hartlik ontvang en dit was baie netjies.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Heinrich D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich D

Very friendly hosts.

An enjoyable stay in a quiet suburb of Upington with no traffic noise. The rooms are attractive and very clean.

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mazurka-draai 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44209f46e890264c743ad47bd1e52f57e1a88a1f4df0fdd3ad12c45a994861ef98215fd4f91a8b053f91ddb65484457b51f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 12 Mazurka Turn Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.440636422992 21.280729099754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang