Kanaal Kooi
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mazurka-draai 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kanaal Kooi is 'n losstaande tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Upington. Dit is die perfekte oornagplek vir 'n klein gesin of 'n sakereisiger.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus. Gratis WiFi en 'n lessenaar is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging is uitstekend en naby die Mediclinic, Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld. Hoërskool Upington en die lughawe is ook net 'n entjie se ry vanaf die kothuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mazurka-draai 12, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Kanaal Kooi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mazurka-draai 12, Upington, 8801, Noord-Kaap