Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kandelaars Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rialene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik ontspanned na 'n lang dag se reis. Pragtige plaas kothuis. Die varsbrood en wyn was 'n groot bederf. Ons het net een aand oorgeslaap, sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Hierdie selfsorghuis was 'n ware oase. Ruim genoeg en knus ingerig. Lieflike bed. Hierdie selfsorghuis was 'n ware oase. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda T
1 nag
5.0
Nov 2023

Stilte en gasvryheid in oormaat! Alles was lekker! Veral die wyn en brood, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Sal graag weer daar bly. Baie mooi, netjies. Moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik ruim en netjies! Alles wat 'n mens nodig het en 'n lekker braaiplek. Netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit is een van die mooiste en karaktervolste plekkies wat ons al gebly het. Skoon, netjies en baie gerieflik. Dit is lekker stil en rustig en net vergenoeg uit die dorp uit. Ons het baie veilig gevoel. Die personeel was baie vriendelik en ons was voor en na die tyd maklik in kontak met hulle. Hulle kan trots wees om mense na hul plek te nooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Werklik heerlik. Pragtige huis. Groot en uiters gemaklik. Heerlike beddens. Wonderlike fokus op detail. Het slegs oornag - sal volgende keer beslis langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Home from home. Vriendelike ontvangs, dankie Elmarie. Pragtige plekkie, het net sommer tuis gevoel. Omgewing is besonders mooi en die heerlikste verrassing — brood en wyn op die tafel. Ons het net een nag oorgeslaap, maar was so welkom ontvang. Baie dankie daarvoor. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Rustig, netjies en perfekte ligging. Baie dankie vir die heerlike broodjie en wyn. Dit was beslis 'n verrassing. Met loadshedding kon mens net glad nie oproepe kry of uitbel. Wat so bietjie van 'n probleem was as jy besigheid moes doen? Maar mens kan daarom werk. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Alles was net perfek. Pragtige huis, alles wat mens kan nodig hê. Die tuisgebakte brood en bottel wyn was die kersie op die koek. Ons sal beslis graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 680
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 680
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 op die Gamtoobergplaas, Oudsthoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiplABmxUBZtwqJusZvFKGgADoyBHF8F7ar4WVaphOOzbro714E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 Portion 12 of the farm Gamtooberg Oudsthoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.690216072156 22.151936762396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang