Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kandelaars Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Kandelaars Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rialene E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialene E

Heerlik ontspanned na 'n lang dag se reis.

Pragtige plaas kothuis. Die varsbrood en wyn was 'n groot bederf. Ons het net een aand oorgeslaap, sou graag langer wou bly.

Jetske F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Hierdie selfsorghuis was 'n ware oase. Ruim genoeg en knus ingerig. Lieflike bed.

Hierdie selfsorghuis was 'n ware oase. Ons het heerlik gebly.

Linda T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T

Stilte en gasvryheid in oormaat!

Alles was lekker! Veral die wyn en brood, baie dankie!

Rika L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L

Sal graag weer daar bly.

Baie mooi, netjies. Moeite gedoen.

Carina D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Heerlik ruim en netjies!

Alles wat 'n mens nodig het en 'n lekker braaiplek. Netjies en ruim.

Willem H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Dit is een van die mooiste en karaktervolste plekkies wat ons al gebly het. Skoon, netjies en baie gerieflik. Dit is lekker stil en rustig en net vergenoeg uit die dorp uit.

Ons het baie veilig gevoel. Die personeel was baie vriendelik en ons was voor en na die tyd maklik in kontak met hulle. Hulle kan trots wees om mense na hul plek te nooi.

Susan E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Werklik heerlik.

Pragtige huis. Groot en uiters gemaklik. Heerlike beddens. Wonderlike fokus op detail. Het slegs oornag - sal volgende keer beslis langer wil bly.

Carolina V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina V

Home from home.

Vriendelike ontvangs, dankie Elmarie. Pragtige plekkie, het net sommer tuis gevoel. Omgewing is besonders mooi en die heerlikste verrassing — brood en wyn op die tafel. Ons het net een nag oorgeslaap, maar was so welkom ontvang. Baie dankie daarvoor. Sal beslis weer kom.

Elsabe R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R

Rustig, netjies en perfekte ligging.

Baie dankie vir die heerlike broodjie en wyn. Dit was beslis 'n verrassing. Met loadshedding kon mens net glad nie oproepe kry of uitbel. Wat so bietjie van 'n probleem was as jy besigheid moes doen? Maar mens kan daarom werk. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel, baie dankie.

Suzette C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C

Alles was net perfek.

Pragtige huis, alles wat mens kan nodig hê. Die tuisgebakte brood en bottel wyn was die kersie op die koek. Ons sal beslis graag weer daar tuisgaan.

Pieter D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Lieflike plek.

Skoon, netjies en ideaal om te rus.

Derrick G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick G

Ontspanne, lekker rus en kuier tyd.

Aangesien ek 'n deel van my kinderlewe op 'n plaas deurgebring het, het hierdie verblyf mooi herinneringe vir my gebring. 'n Baie netjiese, goed ingerigte maar tog tipiese plaashuis. Lekker plek vir 'n familie kuiernaweek.

Laurent S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurent S

Super.

Perfect location for the motorbike tour we were doing, super clean and easy to find.

Esme V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V

Dit was 'n ontspanne atmosfeer. Goeie wegbreek van die stad se gewoel.

Dit was 'n heerlike ervaring vir ons as stedelinge om op 'n plattelandse dorp en boonop plaas te kon bly.

Nicolize D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolize D

Dit was 'n regte plaaservaring. Mooi sonsopkoms en -ondergang. Rustig en stil.

Het dit regtig baie geniet. Sal beslis weer daar gaan bly. Mooi koppies om uit te klim. Dis net baie donker as daar loadshedding is.

Jonathan C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C

Stil en rustige omgewing en perfekte wegbreek van die stad se gejaag.

Kandelaars Cottage is 'n baie mooi, skoon en goed geleë blyplek. Ons was daar met 5 volwassenes en 2 klein kinders en almal het dit geniet, veral die soek na ystervarke elke aand. Ons sal vir seker weer daar bly as ons weer in die omgewing is.

Susanna B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna B

Heerlike ontvangs.

Die plekkie is uit die dorp, heerlik rustig. Daar was 'n stapelhout reeds gepak, reg vir vuurtjie maak. Op die tafel het 'n lekker verwelkomingspakkie gewag. Genoeg slaapplek vir almal en die kinders was opgewonde oor die warmwatersakke (ons was daar in die winter).

John B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B

Fantastic!

My hubby and I went to the KKNK festival in Oudtshoorn and managed to get this farmhouse for one night's stay. It was absolutely magic. If you want peace and quiet and just to relax this place is fantastic. Never got to meet the owners but they were very helpful via WhatsApp.

Elsabé H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé H

Rustig, netjies en baie spasie.

Ons het ons 2 aande se verblyf baie geniet! Pragtige huisie met als wat nodig is vir 'n heerlike wegbreekvakansie!

Maritsa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa V

2 dae by Kandelaars Cottage.

'n Lekker ruim, rustige plek net buite Oudtshoorn, maar naby genoeg om alles te gaan sien. Netjies en skoon en 'n lekker bederf wat vir ons gewag het met ons aankoms.

Reana R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana R

Pragtige woonhuis - alles van die beste gehalte - regtig iets besonders.

Kandelaars Cottages is 'n pragtige woonhuis wat tipies van die Klein-Karoo is. Die woonhuis is baie netjies, baie gerieflik en baie mooi. Dit was 'n wonderlike verrassing. Ek kan dit regtig hoogs aanbeveel. Daar is regtig niks om oor te kla nie!

Henk N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N

Sien sterre.

Geriewe was netjies, skoon en voldoende vir ons oorstop.

Liezl F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Lekker naby aan Oudtshoorn, maar in die Karooveld, met voëlgesang en 'n pragtige huis.

Kandelaars Cottage is 'n pragtige juweel in die Karoo. Ons het die kuier daar werklik geniet.

Daniel H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel H

Rustige kuier in 'n skoon en netjies plek met baie spasie vir almal.

Vriendelike mense wat regtig omgee vir die wat daar kom bly. Besoek aan die volstruisboerdery was 'n bonus en baie leersaam. Daar is niks en niemand om jou te pla nie en as jy wil gepla wees, Oudtshoorn is net 7 minute se ry weg van die huis.

Carolina F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina F

Ons het heerlik gekuier en was alles mooi skoon en netjies.

Ons was bederf met 'n gebakte brood, 'n bottel wyn en heerlike marmelade wat self deur die gasvrou gemaak is. Ons het dit baie waardeer.

Malcolm L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm L

We needed one night's accommodation. The cottage was lovely and the hosts efficient.

We loved the extra touch of the complimentary local wine and the homemade bread, butter and marmalade.

Marinda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V

Heerlike Karoo-kuier!

Die cottage is baie goed toegerus met selfs 'n noodhulp stelletjie, muskietweerder, ens. Die vars brood met plaasbotter en bottel wyn, was 'n heerlike verwelkoming. Ons het ons terdeë geniet om op die plaasstoep te kuier. Ons sal graag weer wil kom kuier, die keer met die hele familie!

Elisme S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisme S

Fantasties.

Hierdie is een van die mooiste, skoonste, heerlikste plekkies waar ons al gebly het. Dis veilig weg uit die geraas, stilte en beautiful sterre. Kandelaars Cottage het my hart gesteel.

Liesl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl V

Here your soul can rest.

Kandelaars Cottage is beautiful, inside and out! You lack nothing, the owner has thought of everything. Hospitality galore! Freshly baked bread and jam on arrival ─ yum! It is perfectly peaceful. Close enough to Oudtshoorn for dinner, has a 600 ha backyard to explore on foot and there is enough fire wood so you can braai under the perfect African sky every evening. Ideally situated for cycle training with all the passes in the area. We will definitely be back! Thank you!

Vanaf
Vanaf R3 680
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 680
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 op die Gamtoobergplaas, Oudsthoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiplABmxUBZtwqJusZvFKGgADoyBHF8F7ar4WVaphOOzbro714E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 Portion 12 of the farm Gamtooberg Oudsthoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.690216072156 22.151936762396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang