Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kandelaars Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Susara L
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Baie lekker gebly! Fantastiese blyplek. Baie veilig en net 'n paar minute van Oudtshoorn. Heerlike varsgebakte brood. Die blomme was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik ontspanned na 'n lang dag se reis. Pragtige plaas kothuis. Die varsbrood en wyn was 'n groot bederf. Ons het net een aand oorgeslaap, sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Hierdie selfsorghuis was 'n ware oase. Ruim genoeg en knus ingerig. Lieflike bed. Hierdie selfsorghuis was 'n ware oase. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Sal Kandelaars Cottage beslis aanbeveel! Kandelaars Cottage was beslis 'n stukkie hemel! Die huisie is pragtig en uiters netjies, met baie liefde en aandag ingerig. Die gesin het beslis aan alles gedink om ons verblyf so gerieflik en genotvol as moontlik te maak, veral die heerlike tuisgebakte brood was 'n welkome verrassing. Ons het die stilte en die oopte so geniet, die natuurskoon om die huis bring rustigheid. Ons gesin het ons teleskoop gevat en heel aand ons verkyk aan die sterre! Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring, ons gesin gaan beslis binnekort weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rika L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Sal graag weer daar bly. Baie mooi, netjies. Moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Beautiful, peaceful setting. We enjoyed our stay at Kandelaars Cottage. It is in a beautiful setting and very peaceful. We enjoyed sitting outside for breakfast in the morning. It would be great if the host provided some tea, coffee and sugar for the first morning. We would stay there again any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik ruim en netjies! Alles wat 'n mens nodig het en 'n lekker braaiplek. Netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda T
1 nag
5.0
Nov 2023

Stilte en gasvryheid in oormaat! Alles was lekker! Veral die wyn en brood, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit is een van die mooiste en karaktervolste plekkies wat ons al gebly het. Skoon, netjies en baie gerieflik. Dit is lekker stil en rustig en net vergenoeg uit die dorp uit. Ons het baie veilig gevoel. Die personeel was baie vriendelik en ons was voor en na die tyd maklik in kontak met hulle. Hulle kan trots wees om mense na hul plek te nooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Werklik heerlik. Pragtige huis. Groot en uiters gemaklik. Heerlike beddens. Wonderlike fokus op detail. Het slegs oornag - sal volgende keer beslis langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 680
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 680
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 op die Gamtoobergplaas, Oudsthoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiplABmxUBZtwqJusZvFKGgADoyBHF8F7ar4WVaphOOzbro714E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag, vir 8 mense 32 5 1 5 Portion 12 of the farm Gamtooberg Oudsthoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.690216072156 22.151936762396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang